LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rooidraai Verblyf | LekkeSlaap
+16

Rooidraai Verblyf

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooidraaistraat 41, Heroldsbaai, 6350, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Rooidraai Verblyf is 'n selfsorg-eenheid op die middelste verdieping van 'n huis in Heroldsbaai. Die eenheid het sy eie ingang en is heeltemal apart van die res van die huis.

Dié eenheid het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en skoon linne. Elke kamer het sy eie badkamer. Die eerste 2 badkamers het 'n stort en die derde badkamer het 'n bad.

Die kombuis is volledig met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n eetkamertafel met 4 stoele. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n lieflike see-uitsig met groot vollengte-vensters. Daar is 'n braai-area op die grondverdieping wat gebruik kan word mits dit met die eienaar bevestig word.

Daar is 2 addisionele kamers en 'n badkamer op die derde verdieping wat groter groepe teen 'n ekstra koste kan bespreek. Die derde verdieping sal nie aan 'n ander groep bespreek word nie om privaatheid te verseker.

Rooidraai is net onder Dutton's Cove Restaurant en is stapafstand van die strand af. Dit is net 10 km van George Lughawe en Fancourt af.

Slaapplek

’n Bespreking by Rooidraai Verblyf sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Rooidraai Verblyf
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Rooidraaistraat 41, Heroldsbaai, 6350, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rooidraai Verblyf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Rooidraaistraat 41, Heroldsbaai, 6350, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d27b1b22eb7d47218cb245620fb01d7079e2cf7bbf2d1480ef43332f6c2901ac2d16412c846e19c60a63facf257f02c4b4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000  per nag (vir 6 persone) 43 5 1 5 41 Rooidraai Street Herolds Bay 6350 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.05133 22.39279
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!