Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiheuwel Holiday Farm

Kampplekke
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Ons het 12 kampplekke. Bring asb. jou eie tent, asook enige beddegoed of slaapsakke soos benodig vir kamp. Elke kampplek het 'n kraan en kragpunt. Daar is gemeenskaplike ablusieblokke met 7 spoeltoilette en 7 storte. Warm water kan verkry word deur die donkie te stook. Daar is 'n groot vuurmaakplek vir groepe.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Kampeerterrein R120 + R30 per persoon Selfsorg Kampstaanplek vir maksimum 4 gaste

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Shepherds Kliphuisie in die veld
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oorspronklike skaapwagterhuis het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, asook 'n slaapbank in die sitkamer. Daar is 'n buitestort en toilet, 'n bakoond buite en 'n beskutte area met braaigeriewe. Dit het nie elektrisiteit nie maar wel olielampe en 'n klipdammetjie vir afkoel in die warm somerdae. Jy het 'n bakkie of 'n hoë voertuig nodig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Prys sluit in

Kinders: 0 - 6 jaar: Gratis 7 - 14 jaar: R140 per kind 15 + jaar: R280 per kind

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Boplaas
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 15 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Gerieflike, goed toegeruste, losstaande plaashuis met lapas en braai-areas buite en binne. Daar is ook 'n rotspoel waar jy kan afkoel na die dag se buitelug-avontuur. Boplaas het 4 slaapkamers: 3 kamers met 1 dubbel en 2 enkelbeddens en 1 kamer met 2 - 3 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer en 'n aparte stort. Die plaashuis het 'n eetkamer en sitkamer asook 'n kombuis met 'n gasstoof, yskas en vrieskas.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Kinders: 0 - 6 jaar: Gratis 7 - 14 jaar: R140 per kind 15 + jaar: R280 per kind

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grootdroom
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 15 persone
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Grootdroom is 'n pragtige berg-chalet aan die oewer van 'n droë rivierbedding wat omring is deur die Nuweveldberge. Hierdie vakansiehuis is ingerig vir gerieflike verblyf met 'n sonkragstelsel vir elektrisiteit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Prys sluit in

Kinders: 0 - 6 jaar: Gratis 7 - 14 jaar: R140 per kind 15 + jaar: R280 per kind

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bloubos
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 10 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié huis beskik oor 4 kamers waarvan 2 dubbelbeddens, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer het en die ander 2 elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die groot leefarea het 'n binnebraai en 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, mikrogolf en yskas-vrieskas. Daar is ook 'n lapa met 'n klip-braai.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Elma's Place
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorghuis is goed toegerus en beskik oor 3 slaapkamers waarvan 2 koningingrootte-beddens en 'n enkelbed het. Die ander kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n solder met 3 matrasse. 1 badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, en die ander badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die groot leefarea het 'n binnebraai en die oopplan-kombuis het 'n mikrogolf, gasstoof, elektriese stoof, oond en yskas-vrieskas. Daar is ook 'n lapa met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kindermatras vir 1
Area 1
Plek vir 4 persone
4 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 104 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooiheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGaK7fDkRUnJQsiS7cuIVcp9BE805CzMPRZpqPDDhEj4mP0tEwl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Rooiheuwel Beaufort-Wes 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -32.374656288729 21.887345910072
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem