Roots Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Roots Guest Lodge bied verblyf aan gaste in Jeffreysbaai. Dié lodge word deur 'n familie bedryf en is die ideale basis vanwaar die dorp se besienswaardighede verken kan word.

Verblyf by Roots Guest Lodge beskik oor 1 Gesinskamer, 1 Woonstel en 'n Tee Pee-tent vir kamp. Die Gesinskamer is op die boonste verdieping en het slaapplek vir 5 gaste. Die Woonstel het 2 aparte kamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die Tee Pee-tent is in die tuin op die perseel en het 3 enkelmatrasse. Gaste wat die tent bespreek, kan gebruik maak van die gedeelde badkamer.

Die lodge bied 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea vir gaste, gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek op die perseel. Roots Guest Lodge is naby verskeie restaurante, Dolphin Beach Entertainment Park, die Jeffreysbaai winkelsentrum en ander van die dorp se geriewe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Roots Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za