Rose & Ivy Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Annette L - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike plek om te bly.
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
My liewe Annette,
Baie dankie vir die pragtige woorde.
Dit was so lekker om 'n stukkie van julle te kon leer ken, ek hoop regtig dit was nie die laatste sien nie.
Beste wense
Yolandi x
Gideon S - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi opset, slaapplek is met kundigheid mooi gemaak, baie rustig en die beste diens ooit.
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Geagte Gideon,
Vreeslik dankie vir die mooi woorde, word opreg waardeer en was n plesier om jou te kon huisves en n bietjie beter te leer ken.
Hoop om jou sommer gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Yolandi & Personeel
Hes H - Jul 2023
Algehele gradering
Familiereis.
Mark L - Jan 2023
Algehele gradering
Superlative accommodation.
Lees meerRose & Ivy Guest House se terugvoer
Good Day Mark
Wow , thank you so much for this beautiful Review.
Much appreciated,
Hope to see you in the near future!
Best Wishes
Yolandi
Astrid V - Nov 2022
Algehele gradering
We felt at home with Jolandi and Gerrit.
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Thank you so much Astrid for the kind words.
Was so nice meeting you both.
All the best.
Yolandi and Gerrit.
Heinrich N - Nov 2022
Algehele gradering
Asemrowend en uit die boks aanslag op die selfsorg konsep.
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Baie dankie Heinrich vir die mooi resensie.
Hoop om jou gou weer te sien.
Als wat mooi is.
Groetnis
Yolandi
Zack S - Okt 2022
Algehele gradering
Great.
Lindie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Voel soos huis.
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Baie dankie Jaap, vir die mooi woorde.
Dit was 'n voorreg om 2 sulke prag mense, al die pad van die Vrystaat, hier te kon huisves.
Dankie vir die reën.
Briton S - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful guest house full of charm.
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Dear Briton and family, what a pleasure it was to have you all here!
Thank you so much for all your kind words!
Hope it was definitely not the last time,
Warmest Regards
Yolandi & Staff
Rose & Ivy Cottages
Tobias L - Aug 2021
Algehele gradering
Ideale oornagverblyf op pad wildtuin toe.
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde.
Waardeer opreg Tobias en Gesin.
Fritz P - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Baie dankie Fritz en Gesin vir die mooi woorde !
Barry R - Feb 2021
Algehele gradering
'n Romantiese en indrukwekkende stukkie juweel is hierdie gastehuis beslis.
Lees meerRose & Ivy Guest House se terugvoer
Sjoe Tilana, vreeslik dankie vir die mooi woorde.
Waardeer opreg!
Paul B - Aug 2020
Algehele gradering
Awesome, baie vriendelik en gasvryheid uit die boonste rakke!
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Baie Dankie Paul,
Resensies soos die maak als die moeite werd Paul ! Ek is so bly julle was tevrede en gelukkig.
Hoop om julle gou weer te sien
Vriendelike Groete
Goed gaan !
Yolandi
Thuanitha P - Feb 2020
Algehele gradering
Absoluut lieflik.
Lees meerRose & Ivy Guest House se terugvoer
Baie baie dankie vir die pragtige woorde liewe Thuanitha en Gesin !
Ek is so bly jul het dit so geniet, altyd lekker vir my om my Gaste te bederf, en 'n "home away from home" te maak.
Hoop om jul gou weer te sien!.,
Seënwense
Yolandi en die Rose & Ivy span
Chrissie V - Nov 2019
Algehele gradering
Awesome!
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Vreeslik dankie vir die mooi woorde julle. Waardeer dit baie.
Hoop ons sien julle gou weer.
Baie Groete
Yolandi
Rose & Ivy span.
Elize B - Okt 2019
Algehele gradering
Baie fuim, skoon, netjiese uitleg en vriendelike ontvangs.
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Baie dankie, Elize. Dis so lekker om te hoor!
Sien julle gou weer.
Groete
Die Rose & Ivy-span
Paul S - Mrt 2019
Algehele gradering
A wonderful stay great hospitality.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Wonderlike verblyf, goeie gasvryheid.
'n Fantastiese gastehuis met pragtige tuine.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rose & Ivy Guest House se terugvoer
Afternoon Paul,
Just read the review. Many thanks, hope to see you again!
Warm Regards,
Yolandi :)
Valerie R - Feb 2018
Algehele gradering
My verblyf by Rose & Ivy was absoluut wonderlik en is vir seker my eerste keuse in die toekoms en sal dit vir seker aanbeveel!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ledigstraat, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo