Rose & Ivy Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ledigstraat, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rose & Ivy Guest House is aan die buitewyke van Louis Trichardt geleë en bied gehalteverblyf, ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat saam oor die grens of na die Noordelike Krugerwildtuin reis. Die kothuise is in die Bosveld sonder die hobbelrige grondpaaie.
Elke kothuis het 2 slaapkamers met lugversorging en slaapplek vir 4 tot 5 gaste. Die Rose-kothuis het 2 en suite-badkamers en die Ivy-kothuis deel 1 badkamer. Die Rose-kothuis se hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die Ivy-kothuis het slaapplek vir 5 gaste en daar is 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n dubbel- en enkelbed in die tweede slaapkamer. Die Lavender-kothuis is oopplan en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en wasbak, en die toilet is apart.
Gratis WiFi word voorsien.
Voorbereide maaltye is nie beskikbaar nie, maar die yskas en spens kan gevul word teen 'n ekstra koste.
Veilige en gratis parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yolandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ledigstraat, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Rose & Ivy Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ledigstraat, Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo