Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 35, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Rose Cottage bied knus selfsorg-vakansieverblyf in 'n veilige kompleks in die hartjie van Calitzdorp. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 3 vriende wat die area wil verken.

Dié verblyf bied gerieflike slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging, en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n stort, wasbak en toilet in die badkamer.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n lieflike stoep met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Rose Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Voortrekkerweg 35, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 35, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0f92f0f2750bf0ffff7e0bedbdd743a87d5d9d11cd25e483b1a04a6f329c967584358268a9bd7ea3d92808ac4a21a0bfef4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 35 Voortrekker Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5307358 21.6931443
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem