Rose Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Helen V - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Johane V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker en baie mooi.
Danie S - Jul 2023
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Johan V - Jul 2023
Algehele gradering
Mooi en gerieflike huis met groot erf vir kinders om in te speel. Gerieflik geleë om vandaar die Midlands te verken.
Jared D - Feb 2023
Algehele gradering
Very well kept and perfect location. 100% would recommend.
Marie H - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike verblyf. Het net 'n bad gemis.
Rose Cottage se terugvoer
Beste Marie
Baie dankie vir die terugvoer. Ons het ñ klein opslaan badjie beskikbaar spesiaal vir klein kinders.
Ons het gehoop dat ons WhatsApp groep ñ kanaal sou skep om enige hindernisse of ongerief vir julle uit die weg te ruim. Ons sou met graagte julle wou help en sal graag ook wil verneem hoe ons, ons diens kan verbeter.
Nietemin, dit was aangenaam om julle te huisves. Geseënde Paastyd vir julle.
Groetnis
Clarissa & Lu
Sone C - Mrt 2022
Algehele gradering
What a lovely place.
Andrew B - Feb 2022
Algehele gradering
Convenient, beautiful and well maintained garden.
Kobus G - Apr 2021
Algehele gradering
Wegbreek vakansie vir 2 couples.
Nicci L - Des 2020
Algehele gradering
A perfectly positioned cottage which is well worth a visit!
Claire S - Nov 2020
Algehele gradering
Comfortable cottage, beautiful location.
Elane V - Nov 2020
Algehele gradering
Very comfortable.
Ronel B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige, netjiese cottage in 'n lieflike tuin en omgewing!
Rose Cottage se terugvoer
Dankie Ronel,
Julle was wonderlike gaste. Ons sien uit om julle weer by ons te verwelkom.
Linda S - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik en voel soos 'n tuiste.
Tania D - Apr 2018
Algehele gradering
Was heerlik. Plek is netjies en het al die geriewe.
Natalie P - Mrt 2018
Algehele gradering
An absolutely lovely venue.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lotheni-rylaan 1, Nottingham Road, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom