Montagu Akkommodasie by Rose Cottage | LekkeSlaap
+22

Rose Cottage

Selfsorg
  • Vanaf R2 300 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Rose Straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rose Cottage is 'n luukse, 4-ster selfsorgkothuis in Montagu met 'n gerieflike ligging stapafstand vanaf al die geriewe en naby aan die wynplase, Avalon Hot Springs en pragtige staproetes in die berg.

Die kothuis is in rustige omgewing, is stylvol versier en bied slaapplek vir 2 tot 6 persone in 3 ruim slaapkamers: een kamer het 'n koningingrootte-bed en die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Linne, badhandoeke en geriewe word voorsien. Twee van die kamers het en suite-badkamers en die moderne, fynproewerskombuis is toegerus met toonbanke van graniet, vrieskas/yskas, mikrogolf, elektriese/gasstoof, oond, ketel, broodrooster en koffie- en teemaakgeriewe. Die oopplan-kroeg/eetkamer het 'n eetkamertafel (met plek vir 6) en lei na 'n gerieflike sitkamer wat toegerus is met 'n groot TV met DVD-speler en DStv-koppelpunt (onthou asseblief om jou eie dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Verder is daar 'n groot, welige roostuin met luisterryke berg-uitsigte, 'n braai-area, stoepmeubels van kiaat en veilige parkeerplek van die straat af. Dit alles maak van Rose Cottage die ideale wegbreekplek vir 'n volwasse gesin of vriende wat in Montagu wil kuier.

Rose Cottage is stapafstand van Pad Stall, winkels, poskantoor, museum, toeristekantoor, winkels, Saterdagmark, restaurante en die meeste van Montagu se gewilde besienswaardighede. Die kothuis is in die hartjie van die dorp, langs Leidam waar 'n tuiste bied vir 'n groot verskeidenheid inheemse voëlspesies (sowat 52 spesies is al hier geïdentifiseer en 18 broei hier). Moenie jou kamera by die huis los nie!

Slaapplek

’n Bespreking by Rose Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Rose Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 6 Rose Straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rose Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 300
per nag (vir 6 persone)

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
Vanaf R2 300
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 300
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Rose Straat, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MTI4MGRlLWQ1NDgtNGIzYS1hODAzLThhNmM0YTE2ZGIyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 300  per nag (vir 6 persone) 13 5 1 5 6 Rose Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.788842 20.115524
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za