Rosebank Stay Luxroom
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keyeslaan 46, The Galleries, Rosebank, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rosebank Stay Luxroom is 'n heerlike selfsorgwoonstel in die veilige The Galleries-kompleks in Rosebank en dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n kas. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en japonne word voorsien.
Die woonstel beskik oor 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus is. 'n Etenstafel met sitplek vir 2, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix, en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 1 aangewese, gratis parkeerplek. Die woonstel is naby galerye, restaurante, winkelsentrums, die dieretuin en botaniese tuin geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Keyeslaan 46, The Galleries, Rosebank, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Rosebank Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keyeslaan 46, The Galleries, Rosebank, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom