Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosedene

Gastehuis
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Kloofstraat 28, Higgovale, Kaapsra, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rosedene Gastehuis is ideaal teen die rustige Tafelberg-hange geleë. Hier word jy wakker met voëls wat sing, maar dit is ook stapafstand vanaf Kaapstad se "uiteet-myl", en minute vanaf die middestad, Waterfront en die Kaap se pragtigste strande.

Rosedene bied 12 kamers wat pragtig versier is en is dus klein genoeg om 'n hoë kwaliteit persoonlike diens te voorsien, maar groot genoeg om die tipe diens te verskaf wat jy van 'n hotel sou verwag. Wat heel waarskynlik die rede is waarom gaste keer op keer terugkeer.

Rosedene kan reël dat jy by die lughawe gehaal kan word en binne 20 tot 30 minute by jou nuwe tuiste teen die berghange van die beroemdste berg in Afrika geneem word.

Loop deur die blomryke agtertuin, ontspan dan op een van die gemaklike rusbanke met 'n cappuccino of feestelike glas wyn, of gaan reguit na jou kamer toe - wanneer jy gereed is, is Rosedene bly om jou te help om die meeste van Kaapstad se veelvuldige besienswaardighede te maak; van restaurante tot wynplase, avontuurlustige aktiwiteite tot inkopies, strande tot toergidse - Rosedene se kundige personeel sal jou in die regte rigting stuur.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 12 resensies vir Rosedene
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 12

Ligging

  • Bo-Kloofstraat 28, Higgovale, Kaapsra, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rosedene het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Kloofstraat 28, Higgovale, Kaapsra, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NDQxMGM1LWY1N2YtNDAzYS1iZDJhLWNiNDgzZTgzOGQ2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 28 Upper Kloof Street Higgovale 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.937632259835 18.402884155512
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem