Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosehaven Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Braam Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Rosehaven Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Corlea V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlea V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ontvangs, unieke huis, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed geleë, vriendelike diens.

Wat 'n plesier om hier tuis te gaan! Ons is baie vriendelik ontvang deur Braam. Die pragtige blommerangskikkings wat hy vir ons in die huis gesit het, het ons dadelik tuis laat voel. Alles is pragtig ingerig, en ons kon die winterkoue verdryf met 'n gesellige kaggelvuur in die sitkamer. Die beddens was heerlik gemaklik en het gesorg vir 'n snoesige nagrus. Ons sien baie uit na ons volgende besoek. Manjifiek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rosehaven Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Sue. Ons is baie bly dat julle julle tyd by die cottage geniet het! Dit was heerlik om julle te ontmoet en by die cottage te hê. Dankie vir jul gaafheid en bedagsaamheid. Hoop als gaan mooi en hoop jul kom kuier weer by ons iewers in die pad af. Groete uit die Overberg, Braam

Rosehaven Cottage
Jenni V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis en omheinde tuin vir troeteldiere. Braam was die beste gasheer en alles was perfek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eljo B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eljo B
Besigheidsreis

Netjies en gerieflik met 'n ongelooflike gasheer!

Ek het die bespreking namens my pa gemaak en hy kan net nie uitgepraat raak oor hulle ongelooflike lekker kuiertjie en die pynlike netjiese kothuis wat so goed toegerus is! Braam het homself oortref met sy vriendelikheid en ongelooflike gasvryheid! Selfs tydens loadshedding was dit aangenaam om net op die stoep te kon sit en lekker te kuier! Rosehaven Cottage het al ons verwagtinge oortref en sal beslis weer in die toekoms 'n bespreking by julle maak! Welgedaan en hou so vol!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Van Eeden-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9ec71ea79d028ebe939787ccfbdf4fec211659f3425eba9892c087aec041ac831cc143b69ffd3c0e89022dc476f34f1b70b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 23 Van Eeden Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0238151 20.4327955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem