Rosehaven Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Van Eeden-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rosehaven is in die 1900's gebou en is al oor die jare opgeknap. Die huis is lig en die leefareas nooi gaste uit om te rus. Die hoë plafon en houtvloere is getrou aan die oorspronklike vorm van die huis en die aardse kleurskema en houtvuuroonde maak van Rosehaven die perfekte plattelandse wegbreek.
Hierdie huis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n groot venster wat 'n uitsig oor die pragtige tuin bied. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed. Gaste deel die badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke voor 'n TV met Netflix, Showmax, Disney Plus, Amazon Prime en Mubi en bied toegang tot die privaat binnehoftuin. Die kombuis is met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die huis het ook 'n wasmasjien en 'n lieflike Dover-houtvuurstoof wat die kombuis heel jaar lank warm hou.
Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste en dit bied toegang tot 'n groot stoep. Hier kan gaste op 'n dagbed ontspan of 'n ete buite geniet. Die uitsig oor die boomryke roostuin vanaf die stoep is asemrowend.
Die stoep bied toegang tot die binnehof waar daar 'n groot braai en 'n plonspoel is wat 'n vakansie-atmosfeer skep. Die pragtige tuin is die ideale plek om te lees, voëls te kyk of die blomme te geniet. Die perseel bied veilige parkeerplek in 'n dubbeldeurmotorhuis en ekstra parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Rosehaven Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Braam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Jaar gelys 1
Ligging
- 23 Van Eeden-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Rosehaven Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Swellendam Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Van Eeden-straat, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom