LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rosenhof Gasteplaas | LekkeSlaap
+136

Rosenhof Gasteplaas

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Rosenhof Gasteplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Abdul P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdul P
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hosts were extremely friendly and helpful.

The hosts made specil arrangements for us. The place is in an ideal location, at the edge of Clanwilliam, giving it a country feel. So the Cederberg mountains are clearly visible. Highly recommended.

Anna V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oor slaap

Die eenheid was puik en skoon. Braai was netjies

Willie D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy ontspan, jy word bederf, jy het niks om oor te kla nie, jy weet jy gaan weer kom .... .

Rosenhof bied jou meer persoonlike bystand en bederfies as wat jy verwag het.

Natasha  - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Was een van die lekkerste plekkies om oor te bly. Karen het regtig uit haar pad uit gegaan om dit so gemaklik te maak vir ons. Ons het 'n badkamersakkie daar vergeet en sonder om te vra het die sakkie sy pad na ons toe teruggemaak! Sal enige tyd weer teruggaan.

Soné G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soné G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het as gaste arriveer en as vriende gegroet.

Niks was te veel moeite vir Karen en Coetzee nie. Hulle was super behulpsaam met advies en en ander benodigdhede.

Francois W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois W
Besigheidsreis

Lekker jammer vir eskom se kragonderbreking

Die plek is skoon en netjies. Stort is lekker groot

Graham G - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unit was ideal for one or two night stay. Spotless and everything you might need.

Super hostess and would definitely go there again.

Marjan V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rosenhof was ‘n uitkoms toe die reën en koue ons vang!

Karen en Coetzee het uit hulle pad gegaan om alles vir ons aangenaam en gerieflik te maak. Hulle het goeie raad gegee oor welke roetes om te ry om blomme te sien en was selfs bereid om saam met ons ‘n 4X4-roete te doen. Omdat hulle nie die goedkoper eenheid beskikbaar gehad het wat ons wou bespreek nie, het hulle ons tegemoetgekom met afslag vir die luukser eenheid. Ons is ook verwelkom met ‘n vars broodjie met kaas en konfyt.

Rosenhof Gasteplaas's terugvoer

Hallo julle. Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was n absolute plesier om julle te kon ontmoet! En ja, julle is baie welkom om weer te kom kuier sodat ons die mooi berge en roetes met julle kan deel. Deel ook gerus julle fotos met ons, tot weersiens!

Rosenhof Gasteplaas
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 23, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71130aa46bdfe17e9c4f30a4530cb3dfd66200c19414fa2d4bbb44ef6c886b4a9e00489931c6147611c794d23e8fe214127e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 23 Park Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.18288741668 18.897133677008
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!