Rose's Place
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Byl Avenue 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rose's Place is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Durbanville en is ongeveer 30 tot 40 minute buite Kaapstad-middestad en Stellenbosch se wynroete.
Rose's Cottage is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamers, badkamer, kombuis en leefarea. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en enkelbed. Daar is ook 'n klerekas, stoele en 'n platskerm-TV. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en daar is gratis WiFi. Die glasdeure lei na 'n balkon. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
The Crib is 'n Luukse woonstel-slaapkamer-eenheid met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n platskerm-satelliet-TV met DStv Now, Netflix, 'n eetarea en 'n kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n mikrogolfoond. Gaste het ook toegang tot 'n stoep met 'n Jacuzzi.
Die woonstel het 'n omsetter en 'n rugsteunbattery-stelsel, en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Van Der Byl Avenue 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Rose's Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Durbanville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Byl Avenue 2, Durbanville, 7550, Wes-Kaap