Rosewood Guest Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Roslyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Colleen S - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable, luxurious and pleasant. Beautiful spot.
Anri V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjiese akkommodasie en vriendelike diens.
Osborne G - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent!
Chanelle G - Jan 2024
Algehele gradering
Just perfect.
Elize W - Jan 2024
Algehele gradering
2 nagte se slaap daar en ek kan aan geen negatief dink nie. 10/10.
Hendrik Johannes O - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename, bekostigbare en netjiese, veilige verblyf.
Karen F - Jun 2022
Algehele gradering
Very neat and affordable.
Matthys B - Jun 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon, veilig.
Anelda C - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Stephan S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjies met alles wat jy nodig het.
Minette M - Okt 2021
Algehele gradering
Baie rustig en stil.
Phindile G - Sep 2021
Algehele gradering
Quite a nice place.
Joelene W - Sep 2021
Algehele gradering
'n Kuier by familie, woonagtig in Vryheid.
Michel S - Feb 2020
Algehele gradering
Very nice place.
Anita D - Jan 2020
Algehele gradering
Rustige omgewing, netjies, alles wat jy benodig.
Lizelle S - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies, dankie.
Sandra B - Mrt 2019
Algehele gradering
Sentraal, skoon en netjies.
Manus M - Sep 2018
Algehele gradering
Modern, netjies en skoon.
Andrew S - Aug 2018
Algehele gradering
Relaxed environment, comfortable, clean and neat.
Alet J - Mei 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker geslaap.
Rosewood Guest Cottage se terugvoer
Good day,
Thank you so much for the positive review we are very glad that you enjoyed your stay with us.
You are more than welcome back any time hope to see you soon.
Werner O - Mei 2018
Algehele gradering
Uitmuntend!
Odette H - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend! Pragtig, netjies, skoon en baie stil en rustig! Ons sal vir seker weer daar gaan bly.
Iona K - Des 2017
Algehele gradering
Voortreflik!
Adri L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie oulik en intiem.
Amanda P - Sep 2017
Algehele gradering
Baie skoon en netjies - pragtig ingerig.
Elsabe A - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik om ná 'n lang reis in so 'n netjiese, stylvolle slaapplek in te stap!
Rene V - Okt 2016
Algehele gradering
Pragtige en keurig!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Smalstraat 172, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom