Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rosewood Self-Catering

Rosewood Cottage
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Rosewood Cottage het slaapplek vir 4 tot 6 gaste en beskik oor 'n badkamer, 2 slaapkamers en 'n oopplan-sitkamer en -kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede het 2 enkelbeddens. Die sitkamer het 'n baie gemaklike dagbed met 'n uittrekbed onder. Die badkamer het 'n bad en stort. Daar is ook 'n privaat ingang en braaigeriewe en 'n tuintjie wat lekker privaat is. WiFi en veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Daar is Netflix en YouTube. Die eenheid is troeteldiervriendelik.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Die bostaande tariewe sluit gratis tee en koffie, beddegoed en badhanddoeke in. Kinders tot en met 12 jaar sal kindertariewe betaal en daarna volwasse tariewe. In seisoentyd word minimum 5 nagte se verblyf vereis. Daar is genoeg parkeerplek vir 2 motors of 'n motor en sleepwa. Die tarief sluit strandhanddoeke uit. Daar is braaigeriewe, maar hout en houtskool moet saamgebring word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rosewood Studio
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Rosewood Studio is 'n woonstel met slaapplek vir 2-4 gaste. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dagbed wat die grootte van 'n enkelbed is met 'n uittrekbed onder. Daar is ook 'n sitarea, 'n badkamer met 'n stort, en 'n kombuisie. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is Netflix, YouTube en WiFi. Daar is egter geen braaigeriewe nie. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Huisreëls

Die bostaande tariewe sluit gratis tee en koffie, beddegoed en badhanddoeke in. Kinders tot en met 12 jaar sal kindertariewe betaal en daarna volwasse tariewe. In seisoentyd word minimum 5 nagte se verblyf vereis. Daar is genoeg parkeerplek vir 2 motors of 'n motor en sleepwa. Die tarief sluit strandhanddoeke uit. Daar is braaigeriewe, maar hout en houtskool moet saamgebring word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rosewood Annex
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die anneks bestaan uit 'n groot slaapkamer, kombuisie en lieflike badkamer met 'n dubbelstort. Dit is volledig toegerus en het 'n stoep met braaigeriewe buite. Dit het ook volledige DStv, WiFi en veilige parkeerplek. Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Huisreëls

Die bostaande tariewe sluit gratis tee en koffie, beddegoed en badhanddoeke in. Kinders tot en met 12 jaar sal kindertariewe betaal en daarna volwasse tariewe. In seisoentyd word minimum 5 nagte se verblyf vereis. Daar is genoeg parkeerplek vir 2 motors of 'n motor en sleepwa. Die tarief sluit strandhanddoeke uit. Daar is braaigeriewe, maar hout en houtskool moet saamgebring word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Laan 130, Gonubie, 5257, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjOWI0OTU2LTZiNTMtNDliYi1hMzI2LTI4YzhjOGE0ZmRiZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 130 13th Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.949048989275 28.004925129935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem