Rotrix Cottage
Opsomming van Resensie
Karla L - Jul 2022
Gemiddeld
Puik, mooi, skoon, vreeslik vriendelik, sal weer gaan!
Rotrix Cottage se terugvoer
Hallo Karla
Dankie vir jou terugvoer, ek is so bly jy het lekker gekuier, al moes ons sukkel om jou uiteindelik hier te kry.
Sien uit om julle weer te kan huisves, hopelik kan ons dan meer gesels.
Groete uit worcester
Lilanie
Keenen F - Apr 2022
Gemiddeld
Very quiet and so enjoyable. Everything you need.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hi Keenen,
Thank you for your positive feedback.
It was such a pleasure having your guys around.
Thank you for leaving my cottage so clean, I really appreciate that.
Hope to see you again.
Regards,
Lilanie
Francois B - Mrt 2022
Gemiddeld
Baie rustig en netjies. Baie behulpsaam.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Francois
Was 'n plesier om julle te kon huisves.
Moet se, ek was beindruk met die toestand waarin mans my plek gelos het, julle was great!
Kom gerus weer.
Groete
Lilanie
Abraham S - Feb 2022
Gemiddeld
Die verblyf het aan die basiese vereistes voldoen.
Lees meerRotrix Cottage se terugvoer
Hallo Abraham, dankie vir jou insette.
As jy vooraf op die webtuiste na die eenheid se fotos sou kyk, voor jy geboek het, sou jy sien dat die trappe na bo baie steil is. Dis ook die rede waarom ons die kinders onder 12 toelaat nie, juis omdat ek bang is hulle kry seer.
My kothuis is toegerus met die beste, ek is jammer as dit vir jou net oraait was. Ons is in die industriele area gelee.
Ek adverteer gratis Wi-Fi en Netflix, nie DSyv nie.
Ek vertrou jy het steeds lekker gebly, snoesig geslaap en veilig arriveer by die huis.
Kom gerus weer, dan klaar ons al jou onsekerhede uit oor 'n goeie bottel rooiwyn.
Groete, Lilanie.
Elize M - Feb 2022
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Rotrix Cottage se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer , ek waardeer dit.
Dis gaste soos julle wat dit altyd 'n plesier maak.
Kom kuier gerus weer!
Fatima S - Des 2021
Gemiddeld
Lovely and clean cottage. Friendly owner who is always available when you need something.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Fatima
Thank you so much for my lovely review.
You and your husband were wonderful guests.
Thank you for leaving the cottage so clean, I realy appreciate it.
Please pop in sometime when you are visiting our beautiful Breede River Valley.
Regards
Lilanie
Paul W - Des 2021
Gemiddeld
Comfortable and enjoyable
Bertie W - Aug 2021
Gemiddeld
Die ontvangs by die kothuis was baie vriendelik en ons het sommer dadelik welkom gevoel.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Bertie
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
So bly julle het julle tyd in Worcester geniet en lekker gekuier.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Lilanie
Jan S - Jun 2021
Gemiddeld
Sien sterre.
Rotrix Cottage se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Maak my hart bly as my gaste lekker kuier.
Kom kuier gerus weer.
Gideon J - Mei 2021
Gemiddeld
Aangenaam
Gideon J - Mei 2021
Gemiddeld
Aangenaam.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Peet
Baie dankie vir jou terugvoer.
Wanneer gaste boek is dit juis belangrik dat hulle na die eenheid se fotos kyk om doodseker te maak hulle is vertroud met hoe die eenheid binne lyk.
Met bevestiging van jou bespreking beteken dit dat jy van die eenheid hou.
Onder is ook 'n dubbel slaap bank waarop jy ook baie gerieflik kan slaap, wat reg langs die badkamer en kombuis gelee is.
Hoop jy het egter lekker gebly, altyd lekker om nuwe gesiggies te leer ken.
Groete
Lilanie
Aisha A - Des 2020
Gemiddeld
Accommodation was neat and cosy. The owner Lilanie was very welcoming and sweet.
Rotrix Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, julle was great gaste. Kom asb weer!
Adrey W - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker wegbreek.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Adrey
Ek is bly julle het julle verblyf geniet, en dankie vir die netjiese toestand waarin julle dit weer gelos het.
Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Lilanie
Catherine M - Mrt 2020
Gemiddeld
Skoon, netjies, veilig en beslis waarde vir geld.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Catherine
Dankie dat julle my plekkie so mooi skoon gelos het, dis voorwaar 'n plesier om sulke oulike gaste soos julle te kon hê.
Dit was 'n plesier om julle te kon uithelp.
Julle is altyd weer welkom.
Groete
Lilanie
Ferdinand Lukas P - Nov 2019
Gemiddeld
Gemaklik, huislik en skoon. Sal weer hier bly.
Rotrix Cottage se terugvoer
Beste Ferdi,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly jy het jou verblyf geniet. Gelukkige gaste is my prioriteit.
Groete
Lilanie
Nicky I - Okt 2019
Gemiddeld
Was value for money.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Nicky,
Thank you for your review. So glad you guys enjoyed your stay. Also a big thank you for leaving our cottage so clean. It is nice to have such easy-going guests.
Regards,
Lilanie
Kaidee O - Aug 2019
Gemiddeld
Pleasant!
Rotrix Cottage se terugvoer
Hi Kaidee,
Thank you for your lovely review! Even our cat (Pluto) likes pleasant people.
Thank you for leaving our place spotless clean, I really appreciate guests like you.
Hope to see you guys soon.
Regards
Lilanie
Elbie F - Mrt 2019
Gemiddeld
Uitstekend!
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Elbie,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ek is so bly julle het julle tydjie geniet en so beindruk is met ons cottage. Dit maak al my harde werk soveel meer die moeite werd as ons gaste gelukkig is!
Groete,
LIlanie
Petro D - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker en vreedsaam.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Petro,
Was lekker om julle te ontvang. Geniet dit om my gaste gelukkig en tevrede te sien. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Lilanie
Lesley-ann V - Jan 2019
Gemiddeld
Perfek!
Lees meerRotrix Cottage se terugvoer
Hello Lesley-Ann,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Dit was 'n groot voorreg om julle te kon huisves. Dit maak 'n gasvrou se hart bly as haar gaste die akkommodasie in so 'n uitmuntende toestand gelos het soos julle.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Lilanie
Elze Z - Nov 2018
Gemiddeld
Baie gerieflike verblyf en vriendelike gasvrou.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Jurie,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang. Dis altyd lekker om sulke vriendelike en gemaklike gaste te akkommodeer.
Groete,
Lilanie
Debbie A - Okt 2018
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Debbie,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Ons gaste lê ons altyd na aan die hart.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Lilanie
Bea Whittaker W - Jun 2018
Gemiddeld
An expected lovely spot in the industrial area with an extremely friendly host.
Rotrix Cottage se terugvoer
Hello Bea,
Thank you, we are attending to the problem.
So glad you had a wonderful stay.
Regards,
Lilanie
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kronestraat 13, Worcester, 6850, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12