Rotsvas
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Beelaerts van Bokland- en Schoemanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rotsvas bied netjiese en ruim selfsorgverblyf in 'n veilige en stil deel van Dullstroom. Die gastehuis is aan die buitewyke van die dorpie geleë en kyk oor 'n pragtige tuin en die beeldskone platteland uit.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede, 'n eenheid op die boonste verdieping en 'n eenheid op die onderste verdieping met slaapplek vir 2 elk aangebied. 'n Kind onder die ouderdom van 15 kan geakkommodeer word op 'n slaapbank in die boonste eenheid. Linne en badhanddoeke word voorsien en elke eenheid het 'n verwarmer vir die kouer wintermaande. Daar is ook 'n Weber-braai beskikbaar.
Daar is draagbare braaigeriewe in die tuin. Die braaiers is in die motorhuis - gaste het 'n sleutel vir die motorhuis. Die braai moet weer in die motorhuis gelos word as dit nie gebruik word nie.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 76
Jaar gelys 9
Ligging
- H/v Beelaerts van Bokland- en Schoemanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Rotsvas het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dullstroom Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Beelaerts van Bokland- en Schoemanstraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom