Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roux's Rus

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marguerite Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Roux's Rus
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leana O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana O
Saam met vriende

Beautiful price and value for money. What a paradise!

Safe, secure and fun!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Muneeba P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muneeba P
Gesin met tieners

This house and location is truly amazing with the beautiful views.

This place was absolutely amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en pragtige natuurskoon, baie gerieflik.

Verblyf is baie netjies en meer as voldoende, alles is beskikbaar, mens voel sommer tuis. Uitsig is asemrowend en die wilde perde bring 'n vreedsame en kalm gemoedsrus wat die wegbreek meer aangenaam maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell I - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell I
Gesin met klein kinders

Highly recommended.

Normally, I don't give full ratings, but I could not find any fault. My family absolutely loved the house! It was clean as a whistle, and the owner was always available to make our stay more comfortable. We would definitely visit again and highly recommend it to anyone looking for a quiet, peaceful getaway. Thank you, Marguerite, you lovely person.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne W
Gesin met tieners

Wonderlike plek, lekker gerus, kon nie vir beter vra nie.

Roux's Rus was wonderlik. Op die water met wilde perde wat daar rondloop. Lekker huisie met alles wat jy nodig het. Fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Ek is so bly julle het dit geniet en dat die wilde perde kom inloer het!

Roux's Rus
Angelo N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

It was a great place to stay. Nice and private, very neat and clean. Spectacular view over the lagoon. Nice waking up to the sounds of the birds and animals in the area. Great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan H
Gesin met klein kinders

Was great, but DStv was not connected and we ran out of electricity which was not great.

One big problem with the house is the sunken floor by the fireplace. It is extremely dangerous. My SO actually fell into the hole, but fortunately did not hurt himself. We also had to make a barricade for the kids to keep them safe and away from the hole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Dear Joan, I am so sorry you had such a terrible experience. I would like to give some more information for future guests to get a better idea of what to expect.
1. The DSTV was down, but I resolved this issue within 10 minutes after you reported the matter to me.
2. I always ask guests to check the electricity units upon arrival, so that I can send an electricity token if necessary, which you failed to do. Still, I sent you a token after you reported it to me and gave you the option to check out five hours later to make up for the inconvenience of running out of electricity on the morning of checkout.
3. There is a sunken floor in front of the fireplace. This area appears on two photographs on our listing. I hope guests will look at the pictures before making a reservation. I will add more pictures of this area.

Roux's Rus
Lezaan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan D
Saam met vriende

Dis die perfekte plek vir so 'n vinnige wegbreek.

Die eienaar is baie hulpvaardig en vriendelik. Die verblyf is stil en privaat. Die foto's wys nie genoeg hoe uniek die plek is. As jy by die skuifdeure uitkyk sien jy die flaminke wat in die lagoon staan. Die wildeperde loop om jou rond. Die natuurlewe is besonders. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Lezaan, baie dankie vir jou pragtige resensie. Ek is so bly julle het lekker gekuier. Julle is enige tyd welkom om weer te kom.

Roux's Rus
Samuel D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel D
Gesin met klein kinders

Spectacular location overlooking the lagoon.

Accommodations were comfortable for our party of 3 adults and two kids. Well appointed kitchen. Nice walk to the beach (even though a front came through while we were there).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Thank you for your wonderful feedback. I am glad you enjoyed your stay.

Roux's Rus
Anthea P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea P
Gesin met klein kinders

Loved everything about it.

What a great winter getaway. Would love to go back in summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

I am so happy you enjoyed your stay. We'd love to have you back in the summer.

Roux's Rus
Thozama S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thozama S
Gesin met klein kinders

Tranquility.

It would be nice if you can replace your couches and spoons. Also, fix the parking way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Thank you for your positive rating. I would love to hear more about your feedback and to find out what the problems were with the spoons, couches, and parking way. Then we can make sure to fix it properly.

Roux's Rus
Tammy R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy R
Gesin met klein kinders

Amazing.

We enjoyed it so much. The only thing I would change is to have a gated braai area for the little kids. But other than that perfection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Thank you for your feedback and suggestion. We will definitely look into it.

Roux's Rus
Frank P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank P
Gesin met tieners

Perfect bolthole.

As advertised. Just what we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Thank you for your positive feedback. I love the idea of Roux's Rus as a "bolthole".

Roux's Rus
Sonja V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie cosy plek.

Vir 2 mense is dit effe duur, maar sal baie meer bekostigbaar wees vir 4 of 6 mense. Stel voor hulle bêre die braairoosters binne, want dis heeltemal opgeroes. Daar was net 1 kleinbordjie. Stel voor hulle kry wifi. Die kamer op die foto lyk groter/ruimer as wat dit is, maar steeds mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Ons gaan definitief die nodige veranderinge maak. "Wi-fi coming soon".

Roux's Rus
Susan A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan A
Gesin met klein kinders

Pleasant stay. Lovely outdoor braai area.

Small but comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Thank you for the feedback. Glad you enjoyed your stay.

Roux's Rus
Liezell B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezell B
Gesin met tieners

Oulik en netjies, prentjiemooi landskappe.

Ons het baie lekker gekuier. Die huisie is oulik, skoon en netjies. Jy het die mooiste uitsig oor die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het lekker gekuier.

Roux's Rus
Arlon S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlon S
Saam met vriende

Beste plek om te ontspan.

Ek was die naweek daar en my familie sal definitely weer book. Baie rustig en veilag, en eienaar is baie vriendelik. Sal enige iemand anbeveel om te gaan vir 'n naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Roux's Rus
Errol S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Errol S
Gesin met klein kinders

Peaceful and tranquility.

Had a pleasant stay. Very neat and tidy with a great view of the lagoon. Well equipped. The owner was polite and responsive if any questions were asked. Lots to do and very safe. Definitely will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay. Thank you for your clear communication and looking after our property. You are welcome to come back anytime.

Roux's Rus
Deidre H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre H
Gesin met tieners

Fantasties.

Die ondervinding was wonderlik. Alles was netjies en die huisie is toegerus met alles. Min wat die foto's voldoen aan realiteit, maar dit doen. Die tieners was glad nie verveeld nie, want daar was genoeg bordspeletjies en ander vermaak. Die uitsig is asemrowend. Ons sal beslis weer kom. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Dankie vir die beskrywing wat vir ons toekomstige gaste bietjie meer vertel van wat hulle kan verwag.

Roux's Rus
Mogamat B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mogamat B
Saam met vriende

Was amazing.

Was an amazing place.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Roux's Rus se terugvoer

Thank you for your feedback.

Roux's Rus
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisher-weg 108, Meerenbosch, Fisherhaven, 9977, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d81b35cbc438fdef307d021fad6a0d9ccb05bb561e26cf11630c21de0a25c4d1badb4d3da00e9ab2da4b58654219f8fa554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 108 Kingfisher Road Meerenbosch 9977 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.364932238918 19.109673487043
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem