Rowweklip 23 Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Flippie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Corene T - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige woonstel met als wat jy kan nodig kry.
Rowweklip 23 Selfsorg se terugvoer
Hello Andries
Ek is bly julle het baie lekker gekuier. Julle is enige tyd welkom om weer te kom 'rus'. Groete
Jj J - Okt 2023
Algehele gradering
Best view of the ocean. Lekker braai area, and even catered for load shedding. DSTV and WiFi was always on.
Ansa V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, gerieflike verblyf.
Bianca R - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflik!
Rowweklip 23 Selfsorg se terugvoer
Hello Bianca, ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd weer welkom.
Groete. Flippie en Engela
Estelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek met 'n uitsonderlike gasheer.
Rowweklip 23 Selfsorg se terugvoer
Hallo Estelle
Baie dankie vir julle terugvoer. Dit was aangenaam om julle te ontmoet en 'n plesier om na dinge om te sien.
Glo ons sien mekaar weer sodat die visse weer kan byt.
Groete - Flippie en Engela
Philip D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en Flippie is baie gaaf.
Rowweklip 23 Selfsorg se terugvoer
Hello Philip. Baie dankie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien. Groete
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rowwekliplaan 23, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap