Rowweklip 65
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rowweklip 65 is 'n selfsorg-eenheid op die gasheer se eiendom aan die voet van 'n koppie in Jongensfontein. Die strand, uitstekende visvangplekke en getypoele is net 'n entjie se stap weg. Die mooiste uitsig is net om die draai.
Hierdie dubbelkamer-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste op 'n slag. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Bykomende geriewe sluit in 'n slim-TV, 'n braai-area met 'n gasstoof, 'n yskas-vrieskas, gratis WiFi en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 65 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
- Gaste dink Rowweklip 65 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Rowweklip Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang