Vanderbijlpark Akkommodasie by Roxy's Rest | LekkeSlaap
+23

Roxy's Rest

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Roxy's Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tienie J - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie J
Saam met vriende

Daar was net ongemaklike misverstand met die kamers, maar Estelle was baie goed om die probleem op te los.

Ons het die bespreking gesien as eenheid met 2 kamers en dit was ook so aan my bevestig.

Liezel V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Roxy's Rest is 'n pragtige gastehuis - die eeheid is pragtig mooi, skoon en netjies. Gasvrou Estelle is baie vriendelik en het selfs Donderdag al gebel om vir ons te sê ons moet veilig ry.

Ons het heerlik gekuier, lekker gerus en dit terdeë geniet. Baie dankie - ek het al klaar die gastehuis aanbeveel vir my familie.

Roxy's Rest's terugvoer

Hi Liezel,

Baie dankie julle ons waardeer die boodskap.
Hoop ons sien julle weer gou.

Estelle

Roxy's Rest
Jacques V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in stad.

Baie mooi plek. Vriendelike en behulpsame eienaars. Waarlik 'n juweel in die middel van die stad.

Roxy's Rest's terugvoer

Baie dankie julle dit was so aangenaam om jul by ons te hê. Hoop ons sien julle weer. Dankie vir jul vriendelikheid.

Roxy's Rest
Lydia J - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia J

Vriendelike, baie netjiese verblyf in 'n heerlike, rustige woonbuurt.

Estélle en Leon was uiters tegemoetkomend en het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Die eenhede is baie netjies, silwerskoon en ons kon ontspan in 'n privaat deel van hulle pragtige tuin. Baie naby aan Vaal Mall, maar tog is dit heerlik stil. Dankie vir 'n heerlike kuiertjie!

Hettie S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie en vriendelike ontvangs.

Netjiese en veilige verblyf. Definitief waarde vir geld.

Roxy's Rest's terugvoer

Baie dankie Hettie, hoop ons sien julle gou weer .Groete

Roxy's Rest
Angelique S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique S
Saam met vriende

Dit was baie lekker.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad die eienaar Estelle is baie nice en baie behulpsaam met wat ons nodig gehad het baie dankie vir julle diens en verblyf.

Roxy's Rest's terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer.

Roxy's Rest
Patrick T - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste plek om te wees.

Lekker plek om gehaltetyd saam met jou maat deur te bring.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Best place to be.

Great place to spend quality time with your partner.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elma P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie was bo verwagting.

Ons is hartlik ontvang deur die eienaars. Die kamer was baie mooi skoon, netjies, ruim en goed toegerus, alles wat mens nodig het, was daar. Die area is stil en ons het veilig gevoel. As ons weer in Vanderbijlpark moet oorslaap, sal ons beslis hierdie gastehuis kies.

Roxy's Rest's terugvoer

Baie dankie Elma, ek waardeer. Hoop ons sien jul gou weer.
Estelle

Roxy's Rest
Amy N - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy N
Gesin met klein kinders

What you see on the pictures is exactly what you get.

The place was breathtaking with a very peaceful environment and it's close to all amenities (Emerald, Stonehaven, Vaal Maal etc.) Estelle really made our stay most enjoyable. She made sure we were always happy and comfortable. We can't wait to go back soon! We really enjoyed our stay!

Roxy's Rest's terugvoer

Thank you so much. I really appreciate your review.
Its always nice to host such wonderful people like you and your family.
Hope to see you again soon.

Roxy's Rest
Melynda M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melynda M

Baie lekker en goeie ervaring.

Baie dankie aan die gasvrou en gasheer. Julle plek is pragtig en veilig. Julle het ons baie tuis laat voel en werklik moeite gedoen vir ons. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Roxy's Rest's terugvoer

Baie dankie dit was aangenaam om julle by ons te he.
Groete,
Estelle

Roxy's Rest
Michael D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net reg.

Ons het die verblyf geniet. Ons aankoms was vriendelik ontvang.

Roxy's Rest's terugvoer

Baie dankie Michael, hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Roxy's Rest

Roxy's Rest
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herman Ecksteinstraat 14, SW2, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3pfO4DslMZ3tKVmJjUnQSgfMpGb6YEEgg50seDiDcJgsqIATIU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format
Hierdie blyblek is nie op die oomblik beskikbaar nie. Probeer asseblief weer.
11 5 1 5 14 Herman Eckstein Street SW2 1911 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.71615 27.82133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za