7 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Royal Coachman Lodge is 6 km van die lieflike dorpie Clarens af. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf langs 'n 2,6 hektaar-dam.
Die huis het slaapplek vir tot 7 persone op 'n slag en daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers met verhitte handdoekrelings. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens indien nodig. Daar is 'n kaggel, ondervloerse verhitting en 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stortgeriewe. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens langs mekaar en ondervloerse verhitting. Die tweede badkamer het net 'n bad. Die boonste solderkamer het 2 enkelbeddens en 'n driekwart-slaapbank.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof en 'n yskas-vrieskas. Die oopplan-eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 en daar is ook ondervloerse verhitting. Die leefarea spog met 'n kaggel, ondervloerse verhitting en 'n CD-speler. Daar is geen TV in die huis nie.
Al die grondvloerkamers lei na 'n houtdek en het 'n asemrowende uitsig oor die dam en omliggende berge. Daar is 'n ingeboude braai en buitemeubels met sitplek vir 8. Daar is ook 'n yskassie op die dek. Daar is parkeerplek vir 2 voertuie onder 'n afdak. Die huis word eenmaal daagliks skoongemaak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 770
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Royal Coachman Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang