Clarens Akkommodasie by Royal Coachman | LekkeSlaap
+17

Royal Coachman

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Royal Coachman
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 10 jaar betaal 50% van die glyskaaltarief.
Kinders tussen 11 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Let asb. dat daar 'n grondpad is wat na die instansie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle inklok aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Rook is binnenshuis verbode en geen troeteldiere word toegelaat nie.
Onthou asseblief om eie vlieghengelgerei saam te bring. Riviervisvangs is op dieselfde plaas beskikbaar, maar dit is net 'n entjie se ry verder. Slegs vang-en-vrylaat. Die rivier is gedurende die wintermaande gesluit om tyd te laat broei.
Let daarop dat slegs erkende vlieghengeltoerusting toegelaat word. Geen baars, aas of enige ander manier van visvang nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 250
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R5 250
per nag (vir 7 persone)
Vanaf R5 250
per nag (vir 7 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Joubertsvlei Plaas, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0NDAxNTNiLTNlODctNDc3Ni04ODcyLTJkNmVhMDBmOTExNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 250  per nag (vir 7 persone) 37 5 1 5 R712 Joubertsvlei Farm 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.534959655666 28.487185388803
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za