7 gaste
3 slaapkamers
6 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Royal Coachman Lodge is 6 km vanaf die pragtige dorpie Clarens geleë. Dit bied gemaklike selfsorgverblyf langs 'n 2.6 hektaar-dam.
Die huis kan tot 7 persone op 'n slag akkommodeer en het 2 slaapkamers en 2 badkamers met verhitte handdoekrelings. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens indien nodig, 'n kaggel en ondervloerse verhitting, asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en aparte stortgeriewe. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens langs mekaar en ondervloerse verhitting. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad. Die solderkamer bo het 2 enkelbeddens en 'n driekwart-slaapbank.
Die kombuis is volledig toegerus en sluit toestelle soos 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n yskas-vrieskas in. Die oopplan-eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 mense en het ook ondervloerse verhitting. Die sitkamer het 'n kaggel, ondervloerse verhitting en 'n CD-speler. Daar is geen TV in die huis nie. Tans is daar ongelukkig geen wifi nie.
Al die grondvloerkamers maak oop na die houtdek en bied pragtige uitsigte oor die dam en omliggende berge. Buite is daar 'n ingeboude braai en buitemeubels met sitplek vir 8 gaste, sowel as 'n klein yskassie op die dek. Daar is 2 onderdakparkeerplekke beskikbaar vir gaste. Die huis word een keer per dag skoongemaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gavin Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 691
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Royal Coachman Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R712, Joubertsvlei Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang