Centurion Akkommodasie by Royal Elephant Hotel & Conference Centre | LekkeSlaap
+95
+95

Royal Elephant Hotel & Conference Centre

Hotel
  • Vanaf R1 860 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Royal Elephant Hotel & Conference Centre is 'n hotel wat spog met Noord-Afrika en Marokkaanse temas en is in Centurion geleë. Centurion bied die perfekte balans tussen 'n plattelandse en kosmopolitaanse leefstyl met museums, naweek markies, 'n lugmagbasis, fantastiese inkopie-geleenthede en 'n bekoorlike melkboerdery.

Dié hotel bied 'n verskeidenheid verblyfopsies in 40 stylvolle kamers wat 4 Junior Suites, 2 Gesinsuites, 'n fantastiese wittebroodsuite en 'n Presidensiële Suite. Elke kamer het 'n ruim en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers spog ook met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met satelliet-kanale en die nodige geriewe om gaste se verblyf te vergemaklik.

Die Zagora restaurant en die Oasis kroeg op die perseel kan 120 mense akkommodeer en spog ook met 'n outentieke wynkelder wat verdere plek vir 120 mense het.

Verder is daar konferensiegeriewe vir 300 afgevaardigdes en die hotel het ook 'n banketsaal vir 320 mense wat ideaal is vir troues en ander spesiale geleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Restaurant op Perseel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 860
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Centurion Gauteng
Vanaf R1 860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApONa2uvdb0YA5Ln7RGS9MLf9ABByjE8eaC8DthE2D1mKOzF213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 860  per nag (vir 2 persone) Wierda Road Eldoraigne 0157 Gauteng 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -25.83213496425 28.137986177697
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za