LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Royal Elephant Hotel & Conference Centre | LekkeSlaap
+95

Royal Elephant Hotel & Conference Centre

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir Royal Elephant Hotel & Conference Centre
Netheid
4.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Corné V - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corné V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse oornag en konferensie.

Baie lekker geslaap. Goeie skoon fasiliteite met puik buffet-ontbyt. Nie die goedkoopste oornag nie, maar die kwaliteit en luuksheid sê waarom.

Embrenchia S - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Embrenchia S
Enkelreisiger

Main attractions: geraas en kragonderbrekings.

Ek was ingeboek in kamer 125. Vanaf 13:30 tot 17:30 was daar onophoudelike kragonderbrekings aan daardie kant van die hotel. Almal aan diens was bewus hiervan, maar het nie geweet hoekom dit gebeur nie (was nie loadshedding nie). Daarmee saam, in een van die konferensie-areas, was daar 'n massiewe funksie onderweg met geraas so hard dat my kamer se badkamermuur vibreer het daarvan. Ek het 5 keer gebel om te kla en niks was gedoen daaraan nie. Ek het oorfone opgesit met musiek (kon nie die TV in my kamer hoor bo die geraas nie) maar ek kon die geraas deur my oorfone hoor. 17:30 het ek afgestap na die client relations desk toe net om dieselfde storie weer te hoor, hulle weet die krag trip, maar niemand het dit onder hulle aandag gebring voor ek in persoon daar kom staan het nie - m.a.w. 5 oproepe na ontvangs toe was nêrens heen oorgedra nie? Ek koop dit nie. Ek was geskuif na 'n ander kamer aan die kant van die gebou waar die krag nie trip nie. In dié suite, was daar gebruikte kondome binne in een van die ornamente in die badkamer ingedruk. Selfs nadat "housekeeping" kom skoonmaak het, was dit nogsteeds daar. Vir wat dit kos om daar te bly - belaglik.

Niki H - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niki H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker.

Met aankoms was almal vriendelik en hulpvaardig. Ons sal vir seker weer 'n draai kom maak.

Chantelle L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle L
Saam met vriende

Netjies.

Die kamers wat ons geboek het was baie netjies en skoon. Waarde vir geld.

Vanaf
R1 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wierdaweg, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApONa2uvdb0YA5Ln7RGS9MLf9ABByjE8eaC8DthE2D1mKOzF213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 795  per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Wierda Road Eldoraigne 0157 Gauteng 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -25.83213496425 28.137986177697
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem