Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Royal Karoo Cottages

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 10

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 10 resensies vir Royal Karoo Cottages
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5
Johan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met tieners

Baie dankie.

Baie dankie vir al jou moeite, waardeer dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca V

Netjies, skoon, rustige omgewing.

Netjiese en skoon geriewe, sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob J
Gesin met klein kinders

Comfortable and quiet.

The (room) was very comfortable and set in a quiet suburb of Beaufort West.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tania E

Dis bekostigbare verblyf, maar as jou budget dit toelaat, sal ek @Mangos eerder aanbeveel.

Die eenhede bied alles wat jy nodig het en is skoon, maar 'n diep skoonmaak is nodig, veral met dinge soos die vuil vadoeke, vuil stortdeur, ens. Die gasvrou het vir ons waterbottels gegee, en daar was gratis beskuit en koffie sowel as WiFi. Daar was ou kos van vorige inwoners in ons yskas. Die eenhede het 'n vreemde reuk, maar jy raak daaraan gewoond as jy lank in die eenheid is. Die hoogtepunt van ons verblyf was die pragtige katte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Karoo Cottages se terugvoer

Goeie dag Tania, ek vind jou resensie vreemd. Daar was geen ou kos of ou vadoeke in jou eenheid nie.

Royal Karoo Cottages
Muhammad Faheem S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Muhammad Faheem S
Gesin met klein kinders

It was good for a stopover. Unit needs a dining table.

Unit was clean. Owner was friendly. Pool and yard need attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Ann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really didn't enjoy our stay.

The garden and outside of the property were very unkempt and overgrown. The beds and bedding were not the greatest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Karoo Cottages se terugvoer

Liewe Ann
Ons het baie goeie reën gehad en die gras was te nat om te sny. Jammer as jy nie van die beddegoed hou nie. Jy sien wel op die blad wat jy bespreek en kry?

Royal Karoo Cottages
Frans V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V
Gesin met tieners

Alles soos voorgestel, skoon en netjies.

Ons oorslaap was gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Liesl M
Gesin met tieners

Beddegoed was nie skoon oorgetrek, breekware baie stofferig en die kussings is van 'n goedkoop gehalte.

Beddegoed was nie skoon oorgetrek, breekware baie stofferig en die kussings is van 'n goedkoop gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Karoo Cottages se terugvoer

Liefste Liezl
Baie dankie vir jou resensie. Ek wil graag hoor by jou, watse kleur beddegoed het julle op gehad? Dit word gewas met elke gas wat in kom. Ons is elke dag vol. My mens, ek verstaan jou frustrasie oor die kussings, daar was van hulle wat saam kliënt op toer gegaan het. Ja, hulle pak jou goedjies in saam, see toe... So, ek is ook raad op. Ons Karoo is maar 'n stowwerige plek met lekker mense. Ek is bly dat jy die beskuit en suiker kon benut. Ons is vrygewige mense. As jy dalk net kan loer of ons handdoek nie saam met jou in die tas geklim het nie. 700 ÷ 4 is mos sak pas prys. Of hoe? Lekker reis en wees lekker op die besige pad, see toe.
Liefde, Charlene

Royal Karoo Cottages
Annette V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette V
Gesin met klein kinders

Wonderlike diens en 'n dierbare gasvrou. Beslis 'n kindervriendelike plekkie.

Baie lekker gebly, dankie. Baie goeie diens en 'n bedagsame, wonderlike gasvrou. Sy het selfs 'n mobiele lugverkoeler vir ons daar gehad. Sal beslis weer daar wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Royal Karoo Cottages se terugvoer

Liefste Anette
Julle was soos families vir ons en sulke lekker mense. Kom gerus weer.
Groete Charlene

Royal Karoo Cottages
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jackson-straat 3, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3fae08d0b105351e14f109f2a054f10bc84d3b5fbd16340accbbeaed83efb7434565800d29c5b42f560e494973c6de18b45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 10 5 1 5 3 Jackson Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.3521077 22.5923486
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem