LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Royal Loft | LekkeSlaap
+31

Royal Loft

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 51, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 740 R2 055 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Royal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en minder as 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus en ingerig en bied uitstekende waarde in 'n veilige kompleks.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het dubbelbeddens. Die een badkamer het 'n bad en die ander 'n stort.

Die selfsorgkombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Slaapplek

’n Bespreking by Royal Loft sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Royal Loft
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Royal-weg 51, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Gaste dink Royal Loft het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 740
R2 740 R2 055
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 740
R2 740 R2 055
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 51, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACl1SAF5d3h2FtH8E32DCxDh9rQyJegOXfDHBL4y1HOQbWNMMkV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 740, nou Vanaf R2 055  per nag, vir 4 mense 1 5 1 5 51 Royal Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.103237 18.477432
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem