LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+40

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sineade W
Kort verblyf
5.0
Sep 2026

A great, comfortable place to stay if you're in town. Fantastic. The staff are super friendly and go the extra mile to make sure you're comfortable. The rooms are clean and welcoming, and it's so helpful to have the restaurant just downstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert H
1 nag
5.0
Jun 2026

Vriendelike gemaklike oornag. Baie mooi ou gebou. Vriendelike en behulpsame personeel. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons kuier was baie lekker en sal beslis weer daar oorslaap. Die kamer was skoon en netjies. Die personeel was uiters vriendelik en behulpsaam. Die aandete was werklik baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Lekker geëet! Lekker gebly. Etes baie goed maar: kamer 2 nie gereed om 15:30. Yskas in kamer 1 stukkend en helfte van stortdeur weg. Toilet sitplak los. Onderhoud is 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elmine B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2026

Heel gesellig. Royal Manor is 'n ou hotel en mens kan sien dit was op sy dae baie deftig. Alles was baie skoon en netjies. Ons was met vriende daar en het baie lekker oorgeslaap.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie P
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Baie lekker oornag stop. Lekker huislik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Delightful stay! Quaintest hotel! The rooms were very tastefully done out. Very clean, has incredible staff, and is very accommodating. Well worth the stayover!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonico E
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Heerlik! Die personeel was uiters behulpsaam en het moeite gedoen om aan ons behoeftes te voldoen. Anisha is 'n vasvatter!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dienie
Royal Manor
Baie, baie dankie vir jou positiewe resensie. Ek is baie trots op my personeel. Hulle gaan die ekstra myl. Kom asseblief weer.

Lizelle K
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Oornag-bestemming. Baie netjies met vriendelike personeel en warm ontvangs. Die restaurant was 'n lekker verrassing. Alles in een oorslaap-bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley C
1 nag
5.0
Aug 2022

Wonderful. Royal Manor is outstanding. It is the center of what feels like a Wild West town where everyone meets everyday. All the staff who work there are angels. It is just such a warm and welcoming place and it was exactly what I needed after a rather rough day. Thank you Royal Manor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dienie
Royal Manor
Thank you very much for your wonderful review. We really strive to create a homely atmosphere. Our clients are very important to us. Please come again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dienie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Cole Street, Barkly East, 9786, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8aLF6FOZqwruIIguVzI4QoYbirOoEsDkVozRsj8UhEncxujYa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 Cole Street Barkly East 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.968490517779 27.595028823001
Soek in 'n groter streek