Royal Pearl
Kry 50% af. Geldig vir verblyf vanaf 19 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 156, Paarl, 7464, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 300R1 150 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Royal Pearl is 'n bekoorlike eenheid wat in Paarl geleë is en gerieflike verblyf aan gaste bied. Dit is naby verskeie restaurante, winkelsentrums, wynlandgoedere en die ikoniese Paarlberg.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die aangrensende sitarea het 2 enkelslaapbanke en 'n TV. Dit lei na die kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sentrale toonbank met stoele. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die verblyf het 'n omsetter en gaste het toegang tot gratis parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Liezl Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Hoofweg 156, Paarl, 7464, Wes-Kaap
- Gaste dink Royal Pearl het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hoog-En-Droog Paarl Boland Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 156, Paarl, 7464, Wes-Kaap