Royal Ushaka Hotel Morningside
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Percy Osborne-weg 298, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R495 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Royal Ushaka Hotel Morningside is in Morningside in Durban geleë en bied 'n uitsig oor die stand en die Indiese Oseaan. Die hotel het 'n gerieflike ligging naby die ICC, die Gouemylstrand en verskeie sportstadions insluitend die ikoniese Moses Mabhida Stadion.
Gerieflike verblyf is beskikbaar in 9 en suite-badkamers wat elk 'n stort het. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis vir gaste se skootrekenaars, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n yskassie. WiFi is beskikbaar regdeur die hotel. Sekere kamers bied 'n uitsig oor die stad, see en die hawe van 'n privaat balkon af en die standaardkamers bied 'n uitsig na die binneland en die stadtoneel rondom die hotel.
Die grondverdieping van die hotel het 'n gemeenskaplike sitarea en eetarea waar gaste ontbyt, middagete en aandete kan geniet. Al die verdiepings het toegang tot 'n hysbak. Die hotel bied ook 24 uur-sekuriteit en parkeerplek.
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Karyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Jaar gelys 3
Ligging
- Percy Osborne-weg 298, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Royal Ushaka Hotel Morningside het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Morningside Berea Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Percy Osborne-weg 298, Morningside, Durban, 4000, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom