LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Royale Marlothi Safari Lodge | LekkeSlaap
+60

Royale Marlothi Safari Lodge

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 25 Aug 2020 tot 6 Des 2020.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scorpionweg 2021, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 R1 148 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Royale Marlothi Safari Lodge skuil in die hartjie van Marlothpark. Dié bewaringslandgoed bied 'n tuiste vir verskeie wild, soos kameelperde, sebras, koedoes, vlakvarke, rooibokke, wildebeeste en meer. Die wild loop vrylik om die lodge rond. Gaste is mal oor hierdie intieme ontmoetings met die wild.

Die verblyf bestaan uit 1 Luukse Chalet, 4 Luukse Gesin-chalets, 1 Gastehuis, 4 Luukse Kamers en 1 Deluxe-kamer. Al die eenhede het gemaklike beddens, badkamers en selfsorggeriewe. Om privaatheid te verseker het elke chalet sy eie dek, swembadjie en braai-area. Aandete op versoek.

Doendinge in die omtrek sluit visvang, Groot 5-kyk, voëlkyk, wildritte en wildkyk in. 'n Fiets kan by ontvangs gehuur word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Royale Marlothi Safari Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Scorpionweg 2021, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Royale Marlothi Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 350
Vanaf R1 148
per nag (plek vir 2)
was R1 350
Vanaf R1 148
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scorpionweg 2021, Marlothpark, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmNTgzYjU3LTBiMDUtNDYyZC1iODliLTY0MmY5MWI2Y2NjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 350, nou Vanaf R1 148  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 2024 Scorpion Road Marloth Park 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.35091 31.76966
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!