Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rozelee Rest

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Whanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 37 resensies vir Rozelee Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Isabel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D
Enkelreisiger

Satisfactory.

Rozelee Rest was peaceful and pristine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp S
Besigheidsreis

Bevredegend.

Geen klagtes nie. Kamer skoon en netjies. Tot die honde en katte wat kom groet het, is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rozelee Rest se terugvoer

Baie dankie JP, u is altyd welkom om weer by ons te boek. Ons sien uit daarna om u weer te sien.

Rozelee Rest
Kedirile M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kedirile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay in Mbombela. We even had a swim which was exceptional!

I am not too aware what stayed licks are? So I cannot answer the question due to that. But once the English is clarified I shall give an answer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Santie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Veilig, netjies, gerieflik.

Baie lekker en veilig, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rozelee Rest se terugvoer

Baie dankie, Santie. U is altyd welkom om weer by ons te boek. Ons sien uit daarna om u weer te sien.

Rozelee Rest
Daniel O - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel O
Besigheidsreis

Standaard.

Standaard moet nie te veel verwag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money.

Lovely haven to a weary traveller. Overnight stay. Enjoyed a braai and a swim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige en gerieflike oorslaapplek.

Kamer was gerieflik met alles wat nodig was. Melk was net genoeg vir 1 koppie koffie per persoon. Daar was ook eetgerei om wegneemetes in te sit. Badkamer groot met 2 wasbakke. Swemhanddoeke is ook beskikbaar. Ons moes net die persoon soek by wie ons moes inboek. Verder was almal vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rozelee Rest se terugvoer

Beste Linda
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons streef daarna om die beste diens te lewer en daarom het ons 'n dame aangestel wat heeldag net daar is om gaste te ontvang en te help. Indien julle ons weer besoek sal die betrokke persoon tot julle diens wees.
Vriendelike groete
Whanita

Rozelee Rest
Santie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Dit was baie gerieflik, skoon en veilig.

Verblyf geboek vir werknemer. Hy is baie beïndruk, plek is baie skoon en netjies, en hou van die idee dat die badkamer apart is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David P
Enkelreisiger

Warm, comfortable and very convenient.

Exactly what I needed for my overnight stay in Mbombela. Conveniently located with various restaurants close by and only a short drive to get to the city centre. The host is very welcoming, and my room had everything and the comfort I wanted. Regards, Dave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very lovely, clean and peaceful.

Very nice and accurate description of the place. Must say it was peaceful. The full kitchen is a nice touch.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita D
Besigheidsreis

Rustig en gerieflik. Gasvrye personeel.

Netjies en gerieflik soos altyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Masina F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masina F
Enkelreisiger

Great place.

Great place to be, very neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette G
Besigheidsreis

Love this place.

Very conveniently situated. Not too far from amenities but not inside the hustle and bustle of town, which is very welcome. Very well thought out rooms. Great for business trip stayovers. By far my favourite place to stay in Nelspruit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en baie stil deel van Nelspruit.

Ons het net een nag daar deurgebring, maar was baie beïndruk met die mense se gasvryheid en die pragtige eenheid waarin ons tuisgegaan het en die mooi tuin en blomme. Lekker geswem en ontspan, sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar en netjies met alles wat ons nodig gehad het.

Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Mooi plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was alles wat ons nodig gehad het. Goeie waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang. Alles was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheryl S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede.

Beste en vriendlikste ontvangs. Skoon en lekker eenhede. Alles wat mens nodig het. Lieflike swembad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay and we will definitely return again.

This was our third time staying at Rozelee Rest and we will definitely go back. The room was clean and beautiful. The area is safe, quiet, and so relaxing. We really enjoyed our stay once again. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillip B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Gesin met tieners

Was heerlik en fantasties.

Die personeel en gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Besigheidsreis

Baie lekker gebly.

Plek is skoon en goed toegerus. Ek het veilig gevoel en hulle kliëntediens was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Besigheidsreis

Die beste akkommodasie van 25 jaar plus se oornagverblyf.

Geen twyfel dat ek weer, selfs langer sal oornag en selfs vir plesier ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois V

Netjies, skoon en rustig.

Baie rustig buurt en geriewe wat netjies en skoon is. Vriendelike diens ek sal weer van die plek gebruik maak. Die WiFi password in die boek op die lessenaar moet opdateer word, maar is mooi groot teen die muur en werk 100%. Ek sou voorstel dat die Delux eenheid `n ekstra trappie kry en dalk handreeling vir ouer mense. Ons het baie lekker gebly, beddegoed baie skoon en het lekker warm geslaap. Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C
Besigheidsreis

Lekker veilig en stil. Werk goed vir sakereis.

Ek weet nie of ontbyt ingesluit kan word nie? Andersins is daar niks wat ek sal verander nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna K
Enkelreisiger

Dit was 'n baie lekker rustige en netjiese blyplek.

Die ontvangs was hartlik, die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Beslis 'n plek wat ek in die toekoms weer sal gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louret V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret V
Enkelreisiger

Rustigheid.

Goed ontvang. Perfekte kamer vir enkelreis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort maar lekker rustig.

Sal gemakliker stoele aanbeveel en parkerings is bietjie knap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey R
Besigheidsreis

Skoon, ruim en netjies.

Was 'n goeie oornagplek, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
LTV Technologies & Supplies B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
LTV Technologies & Supplies B
Enkelreisiger

Perfekte blyplek met elke dingetjie nodig en nog meer.

Al op baie plekke oornag, maar hier is regtig geen tekorte aan die verblyf nie. Tot 'n strykyster met 'n strykplank. Baie privaat en kan gaan swem in lieflike groot swembad. Perfekte ligging, en die gasvryheid is perfek asook die vinnige reply op die kwotasie. Die beste van als is die prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janet V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet V
Besigheidsreis

Clean and comfortable with everything you require.

Comfortable and clean with everything you require for a comfortable business trip. Close to Bloemfontein Medi Clinic and Rob Ferreira Hospital.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een uit 'n miljoen.

Daar is 'n Engelse spreuke. What you see is what you get. Maar in die geval was Rozelee Rest dit en soveel meer. Die foto's wys nie die rustigheid en die mooiheid en die vriendelikheid nie. Die foto's wys nie hoe Rozelee Rest aan elke klein ding gedink het nie, van die sweetie op die bed, die melk in die yskas, die ys in die vrieskas, die toiletpapier wat mooi gevou was en die ketel wat reeds vol water was. As daar 'n opsie vir 6/5 was het Rozelee Rest dit beslis gekry. Baie dankie Rozelee Rest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie aangenaam en gerieflik om daar tuis te gaan.

Ons was baie gasvry ontvang. Die eenheid was skoon en netjies. Daar is regtig niks waaroor ons kan kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Rozelee Rest was aangename verblyf in 'n pragtige buurt, met alles wat nodig was, en meer. Sal vir seker weer hier oornag as die geleentheid voorkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caschandra H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caschandra H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie goeie diens, netjies en die woonstelletjie het alles wat jy nodig het vir selfsorg as jy langer as een aand wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, skoon en netjies.

Sal definitief Rozelee Rest aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize F
Enkelreisiger

Skoon, netjies en gerieflik.

Die akkommodasie was skoon, netjies en gerieflik. Mense was baie vriendelik, maklik om op te spoor met die verwysings wat gegee is. LekkeSlaap maak dit baie gerieflik om besprekings te doen. Die hele ondervinding om aanlyn te bespreek, en die akkommodasie soos dit geadverteer word was 'n positiewe ervaring. Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D
Enkelreisiger

Skoon, netjies, rustig, bekostigbaar, veilig.

Rozelee Rest se enkelkamer-eenheid beskik oor 'n stort, wasbak, toilet, klein lessenaartjie en yskassie, strykplank- en yster, basiese breekware, lugreëling asook WiFi. Alles wat 'n mens nodig het teen 'n uiters bekostigbare prys! Ek beveel Rozelee Rest sterk aan as een van die beste sakpas-opsies in Nelspruit (Sonheuwel) vir enkelreisigers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celiah K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celiah K
Saam met eggenoot / lewensmaat

We really enjoyed our stay.

I would recommend Rozelee Rest to our friends. The lodge is clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R480
R480 R432
per nag (plek vir 1)
Vanaf R480
R480 R432
per nag (plek vir 1)
Vanaf R480
R480 R432
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Augustastraat 36, Sonheuwel, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc71e3ba88c5765975792d8e959e403acde3cd7cbcce25b0d781f2d3f776d03bf20ff4f06d77f8463f23df667bbc4368dce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R480 nouVanaf R432 per nag (plek vir 1) 37 5 1 5 36 Augusta Street Sonheuwel 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.487849 30.974547
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem