Rozenburg Guest House
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hammanstraat 1, Stelenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R1 683 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rozenburg Guest House bied bekoorlike en prentjiemooi verblyf in die hartjie van Stellenbosch. Die oulike gastehuis het 'n rustige atmosfeer en is die perfekte tuiste ver van die huis vir gaste op soek na onvergeetlike verblyf.
Die gastehuis het 12 pragtige kamers, elk gerieflik en stylvol. Gaste kan kies tussen koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens in die kamer. Die en suite-badkamers het elkeen moderne storte en komplimentêre toiletware. Elke kamer spog ook met 'n LED-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n kluis.
Rozenburg het 'n pragtige tuin waar gaste kan sonbaai of in die klein, sprankelende swembad kan afkoel. Daar is ook sonstoele vir gaste wat wil ontspan.
Veilige en privaat parkeerplek is beskikbaar. Gaste wat die plaaslike kookkuns op die proef wil stel sal bly wees om te hoor dat die gastehuis net 'n entjie se stap vanaf uitstekende restaurante en wynkelders is. Rozeburg is ook naby talle opwindende buite-aktiwiteite.
Die gastehuis is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, kultuurervaring of ontspannende wegbreek.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joritha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Hammanstraat 1, Stelenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Rozenburg Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Sentraal Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hammanstraat 1, Stelenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12