Rozendal Guest House
Opsomming van Resensie
Dalena M - Jun 2021
Gemiddeld
Gekry soos adverteer.
Lees meerJohannes V - Jun 2021
Gemiddeld
Goeie diens.
Edmund D - Des 2020
Gemiddeld
Lekker geslaap en ontbyt geëet. Net die basics.
Rozendal Guest House se terugvoer
Goeie middag, Edmund. Ek neem kennis van jou terugvoer. Hou asseblief in gedagte dat ons nog nie vir ´n stergradering aansoek gedoen het nie. Ons gee ook op geen internet platform die indruk dat ons ´n 5-ster gastehuis is nie. Ons pryse is ook nie die van ´n 5-ster gastehuis nie. Ons is tans nog in die proses van opgradering en neem dus alle terugvoer ernstig op - veral wanneer ons iets beter kon gedoen het. Ek is werklik jammer dat ons nie aan jou verwagtinge kon voldoen nie.
Vriendelike groete
Dagmar Janse Van Vuuren (Eienaar)
Marie D - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Meghan B - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekend!
Pieter D - Nov 2018
Gemiddeld
Netjies en gasvry.
Marietjie V - Sep 2018
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Rozendal Guest House se terugvoer
Beste Marietjie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ons voorreg om julle by Rozendal Gastehuis te ontvang. Ons hoop om jul weer in die toekoms te kan verwelkom, wanneer julle verblyf in die omgewing benodig.
Vriendelike groete,
Dagmar en Marie Janse Van Vuuren
- Kapasiteit: 15 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Emeraldlaan 222, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom