Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rozendal Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dagmar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Rozendal Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Charl V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Baie lekker verblyf wat soos huis gevoel het.

Die diens was uitstaande met baie lekker ontbyt.

Franjo V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franjo V

Gerieflik en veilig.

Baie lekker gebly, dit het gevoel soos my huis.

Riaan V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Lekker praktiese ligging.

Baie lekker gebly en vriendelik ontvang.

Michelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Rustig.

Lekker gebly. Was gasvry.

Neels G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels G

Netjiese, skoon geriewe.

Netjiese, skoon geriewe. Lekker ontbyt.

Pierre P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P

Oornag verblyf.

Rozendal Gastehuis het in al my behoeftes voorsien. Vriendelike diens, lekker ontbyt en naby aan die hospitaal. Sal beslis weer hier tuisgaan.

Werner B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B

Was lekker gewees.

Alles was voldoende, plek was netjies gewees, ontbyt was heerlik gewees. Sal die plek aanbeveel.

Theresa Q - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa Q

Dit was wonderlik.

Ons het baie lekker gebly.

Andre C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Puik diens.

Daai goeie diens. Sal enige tyd aanbeveel. Bekostigbaar.

Launce M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Launce M

Nice place and friendly staff.

Great welcome and phoned to ensure I was en route.

Thinus G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus G

Ons het oorgeslaap vir 'n reünie. Die verblyf was uitstekend.

Die verblyf was uitstekende waarde vir geld. Ons het veral die ontbyt geniet. Die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Die kamers is skoon en gerieflik. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Eurika O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika O

Vriendelike ontvangs, baie veilig.

Aangenaam, vriendelike en behulpsaam met 'n heerlike ontbyt.

Eurika O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika O

Vriendelike ontvangs.

Aangename verblyf met vriendelike ontvangs en baie behulpsaam. Heerlike ontbyt!

Willem V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Friendly and professional.

Moved me to a better room and provided for my dietary requirements.

Stephani M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani M

Naby hospitaal.

Gerieflik naby hospitaal. Gasvrou was vriendelik.

Christina M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina M

Aangenaam.

Goeie diens. Rustig en stil. Naby hospitaal.

Mariette A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette A

Kamer was netjies. Ontbyt was baie lekker.

Kamer was baie netjies gewees.

Jo-mari L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-mari L

Goeie waarde vir geld. Goeie kliëntediens en baie goeie waterdruk.

Kamer was netjies. Suzette was baie behulpsaam en vriendelik.

Rozendal Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Jo-Mari. Ons is bly jy het jou verblyf geniet.
Met vriendelike groete
Dagmar Janse Van Vuuren

Rozendal Guest House
Leanne M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne M

Vriendelike diens.

Ek was baie tevrede met die verblyf. Baie skoon en netjies. Suzette was baie vriendelik en behulpsaam. Sal defnitief weer daar oornag.

René D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D

Baie aangenaam, sal weer kom.

Ruim, netjies en goed geleë. Groot en lekker ontbyt.

Wouter W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter W

Baie lekker gebly. Verwelkoming is vriendelik.

Ons was vriendelik verwelkom. Plek is netjies en skoon. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Die ligging is ideaal binne bereik van Centurion en besienswaardighede.

Dalena M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalena M

Gekry soos adverteer.

Gasvrou is vreeslik aangenaam en het ons baie tuis laat voel! Al kritiek wat ek het is dat die 2 buiteligte aan weerskante van die losstaande eenheid baie steurend was. Sodra 'n tak beweeg dan gaan die ligte aan en neem 'n tyd om weer af te skakel en dit het ons heelnag wakker gehou omrede mens skrik en dink iemand is voor ons deur, asook die ligte wat skyn het ons kamer soos daglig laat lyk. Ek beveel aan dat daar 'n skakelaar in die kamer moet wees om die 2 ligte af te kan skakel. Verder was ons kamer skoon en het als ingehad wat ons benodig het.

Johannes V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Goeie diens.

Ek het baie lekker gebly en 'n heerlike ontbyt geniet.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Edmund D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Edmund D

Lekker geslaap en ontbyt geëet. Net die basics.

Het 5-ster-gastehuis bespreek. Baie oud en net die basies. Eerder 'n 2- of 3-ster. Definitief nie 5-ster.

Rozendal Guest House se terugvoer

Goeie middag, Edmund. Ek neem kennis van jou terugvoer. Hou asseblief in gedagte dat ons nog nie vir ´n stergradering aansoek gedoen het nie. Ons gee ook op geen internet platform die indruk dat ons ´n 5-ster gastehuis is nie. Ons pryse is ook nie die van ´n 5-ster gastehuis nie. Ons is tans nog in die proses van opgradering en neem dus alle terugvoer ernstig op - veral wanneer ons iets beter kon gedoen het. Ek is werklik jammer dat ons nie aan jou verwagtinge kon voldoen nie.
Vriendelike groete
Dagmar Janse Van Vuuren (Eienaar)

Rozendal Guest House
Marie D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D

Heerlik.

Vriendelik en hulpvaardige ontvangs.

Meghan B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan B

Uitstekend!

Die verblyf was aangenaam en die tannie is baie vriendelik en hulpsaam. Die kamer was skoon en netjies en baie mooi.

Marietjie V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie V

Waarde vir geld.

Ons was nie teleurgestel in die verblyf nie. Het waarde ontvang vir die bedrag wat ons betaal het. Die vriendelike ontvangs en diens wat ons daar gekry het was regtig baie aangenaam.

Rozendal Guest House se terugvoer

Beste Marietjie,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was ons voorreg om julle by Rozendal Gastehuis te ontvang. Ons hoop om jul weer in die toekoms te kan verwelkom, wanneer julle verblyf in die omgewing benodig.

Vriendelike groete,

Dagmar en Marie Janse Van Vuuren

Rozendal Guest House
Pieter D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D

Netjies en gasvry.

Rozendal was baie netjies en die gasvrou was uiters gasvry. Net die yskassie in ons kamer wat ons gemis het, ons voel die gastehuis was duur in vergelyking met die ander om hom.

Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emeraldlaan 222, Lyttleton Manor, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bbebbdb7a76ed41867f6683c8eae04aa7af4a6ae74156b6a67a01d5857056a518cefdeb3dfe90285fe5e8102037f801df6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 222 Emerald Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.826680828599 28.195693784061

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang