Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

RuaWilla

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Braham Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir RuaWilla
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Minette S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Minette S
Enkelreisiger

"Healing" alleen-wegbreek.

Ek het definitely lekke gebly! My vrou het my geverras met 'n healing wegbreek. Vir die een aand het ek alleen gebly en my gate uit geniet! Ek het veilig gevoel vandat ek gearriveer het, tot ek huiswaarts gekeer het. RuaWilla is definitief waarde vir geld en in my persoonlike opinie die mees moderne en bekostigbare Airbnb in die area! Die komplementêre wyn het ek ook baie geniet. Dankie RuaWilla, ek sal weer gaan lekke bly en die keer my vrou ook saam met my vat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RuaWilla se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.

Hoop om jou gou weer te sien.

Groetnis
RuaWilla

RuaWilla
Vanessa P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en gemaklik!

Pragtige, netjiese plekkie. Ons is bederf met die lekkerste tuisgemaakte broodjie en bottel wyn. Die plekkie is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Dankie vir julle gasvryheid, ons het lekker gebly en so lekker geslaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit-stekend!

RuaWilla het ons verwagtinge van die oomblik dat ons bespreek het totdat ons vertrek het oortref. 'n Gasheer wat uit sy pad gaan om navrae vinnig te hanteer en inligting te verskaf en jou baie spesiaal te laat voel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RuaWilla se terugvoer

Beste Marietjie

Baie dankie vir jou terugvoer - hoop ons sien jou weer.

Groetnis

RuaWilla
Cherie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherie G

Pragtig en rustig. Wens ons kon langer gebly het.

Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is nog een van die beste plekke waar ons al gebly het.

Beste plek om te bly na 'n lang en warm dag!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RuaWilla se terugvoer

Hallo Carla,

Bly as jy dit geniet het by ons.

Groetnis
RuaWilla

RuaWilla
Henri A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri A
Besigheidsreis

Best stay in 2023 thus far.

I travel for work almost every month and this was by far my favourite place to stay and amongst the top rated in terms of cleanliness and customer service. Will definitely be staying here again on my next trip to Lutzville. Very nice setup and room has everything you need from a gas stove to solar power, and most importantly, a nice big air conditioner that keeps it cool during the hot summer. The outside braai area is lovely and private. Safe and secure parking for your vehicle, and the road to the farm is very nice and not long at all, probably 1 km gravel road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RuaWilla se terugvoer

Hallo Henri, baie dankie vir die positiewe terugvoer - Ons hoop jy kan spoedig weer by ons tuisgaan.
Groetnis

RuaWilla
Zelda L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning plek.

Ons was aangenaam verras! So 'n mooi plekkie en stylvol gemeubileer. Beste koning bed in die Weskus! Dankie Braham vir julle gasvryheid .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

RuaWilla se terugvoer

Dankie Zelda,

Bly julle het dit geniet - Hoop die res van jul honeymoon was ook lekker!

Groetnis
Braham

RuaWilla
Vanaf R1 099
R1 099 R733
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 099
R1 099 R733
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 099
R1 099 R733
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipheuwel Plaas, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d720ec8783bc84b24a8026d5a006e44b361e1883f6b67fcf508ce7f8ca6defc0df2771b2e0332c5571caa390490ea55d00a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 099 nouVanaf R733 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Klipheuwel Plaas Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.587923686918 18.368360163757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem