LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rubicon Cottage | LekkeSlaap
+18

Rubicon Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabrierre-straat, Robaix Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rubicon Cottage is 'n selfsorgkothuis op die veilige Roubaix Langoed. Dié prentjiemooi kothuis is in die Franschhoek-vallei geleë en is met Franschhoek se asemrowende berge en wingerde omring. Franschhoek het verskeie lieflike restaurante en boetiekwinkels.

Rubicon Cottage het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 groot kamers wat elkeen 'n en suite-badkamer het, asook 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, elektriese oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Buite is daar 'n beskutte patio met 'n sitarea, etenstafel met stoele en ingeboude braaigeriewe. Daar is ook 'n tuintjie met 'n verhitte swembad. Daar is ook 'n buite-dek met 'n lieflike berg-uitsig. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Rubicon Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Rubicon Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Cabrierre-straat, Robaix Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rubicon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cabrierre-straat, Robaix Landgoed, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsO59aUx7Z0RQblharIVcX3u4enZpLMT6f0lWKVgFFUi7p3BJxi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Cabrierre Street Robaix Estate 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.907787331902 19.113827150787
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem