Ruby Rose Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Valerie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent. Excellent stay. Kind hosts. Beautifully appointed self-catering cottage with access to a very nice swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Vriendelik ontvang, alles netjies en skoon en mooi, heerlike ontbyt. Baie lekker gebly. Verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Riana
Ruby Rose Guest House
Dit was absoluut 'n plesier om Rozanne te kan huisves. Hulle het gekom as vreemdelinge en het vertrek as vriende.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.4
Nov 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rheeder V
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

Lekker. Ja, baie netjiese en ruim kamers.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anria H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Gerieflik en gemaklik. Die kamer was ruim en gemaklik. Basiese benodighede was daar. Die bed was heerlik sag met goeie linne. Waterdruk in die stort was effe sterk. Die badkamer se opstelling is vreemd, bied geen privaatheid nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Riana
Ruby Rose Guest House
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is tans besig om van die stortglase te vervang met 'frosted glass' om meer privaatheid te bied.

Kara V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Nov 2024

Gemaklik, luuks en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Michelle E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie lekker en rustig gewees. Ek sou verkies het dat die ontbyt ingesluit moes gewees het in verblyf. Die prys is bietjie baie net om te oornag vir die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theo-leighton D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Netjies, modern, gemaklik met vriendelike diens! Sal enige tyd weer daar gaan bly as ek in die Swartland draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Ruby Rose Guest House
Hoop ons sien jou in die somer Theo! Baie groete, Bester

Luta R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Lovely, spacious, modern. Friendly and accommodating staff, beautiful garden and spacious room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riana
Ruby Rose Guest House
We hope to see you in warmer weather next time. Kind regards, Bester

Elane B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2020

Heerlike verblyf, mooi en netjies, absolute waarde vir geld. Bester was so vriendelik en behulpsaam. Hy is beslis 'n groot aanwins vir die gastehuis. Sal beslis weer bespreek as ons in Riebeeck-Wes moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Sending Street, Riebeeck West, 7306, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72cd33ec242e06e73610df21f991ee2dc0c5a932f5c5bea8b1a6cfa679fabed6f0657d1aa4b3acb14de029b5f5779884e6ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 12 Sending Street Riebeeck West 7306 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.347734 18.869766
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang