Rugged Rocks Beach Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Rugged Rocks Beach Cottages bied verblyf in bekoorlike kothuise, verhewe hout-chalets en afgeleë strandkothuise tussen die melkhoutbome en inheemse plantegroei op 'n eiendom van 10 hektaar met 'n privaat strand. Rugged Rocks Beach Cottages is in Port Alfred in die hartjie van die Sonskynkus geleë.

Gaste kan die rustigheid van die omliggende area met 'n verskeidenheid bokke, ander klein diere en 'n ryk voëllewe geniet. Die kothuise is volledig ingerig vir selfsorg en dit het toegang tot braaigeriewe. Elke kothuis het 'n TV en van die kothuise het sekere DStv-kanale. Die meeste van die kothuise is privaat en afgeleë en meters van die see af. Gaste moet hul eie swem- en badhanddoeke saambring.

Geniet doendinge soos visvang of verken die eindelose strande en lieflike rotspoele. Die Royal Port Alfred Gholfbaan is sowat 4 minute weg vir diegene wat 'n rondte gholf wil geniet. Port Alfred is die ideale vakansiebestemming vir die hele gesin.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Rugged Rocks Beach Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za