Goodnight Akkommodasie
Beskrywing
Toegerus met koninggrootte-bed, 'n badkamer met stort, badhanddoeke, duvets, puik perkallinne, badkamergeriewe, koffie- en teemaakgeriewe, TV met DStv, WiFi, kluisie, yskassie, strykyster, strykplank, waaier, verwarmer en haardroër. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en e-pos/faks/kopieer-geriewe op versoek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Toegerus met koningingrootte-bed, 'n badkamer met stort, badhanddoeke, duvets, puik perkallinne, badkamergeriewe, koffie- en teemaakgeriewe, TV met DStv, WiFi, waaier, verwarmer, kluisie, yskassie, strykyster, strykplank en haardroër. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek en e-pos/faks/kopieergeriewe is beskikbaar op versoek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het plek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer is nie geskik vir 4 volwassenes nie. Toegerus met 1 ekstra lang koninggrootte-bed, uitvoubank (van leer), 'n badkamer met stort, bad en badhanddoeke, duvets, puik perkallinne, badkamergeriewe, koffie- en teemaakgeriewe, TV met DStv en 'n haardroër. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek, WiFi, 'n kluisie, strykyster, strykplank, yskassie en e-pos/faks/kopieer-geriewe is beskikbaar op versoek. Verder is daar ook kamerdiens, veilige parkeerplek, waaier en verwarmer.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Toegerus met 1 ekstra lang koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met raamlose stort met dubbelstortkop, bad, leefarea, kroegie, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, badhanddoeke, duvets, perkallinne, badkamergeriewe, haardroër, WiFi, TV met DStv, kluisie, strykyster, strykplank en 'n stoep met 'n uitsig oor die tuine. Ontbyt by Bonamia Restaurant in Walker Rylaan en veilige parkeerplek is ingesluit, en e-pos/faks/kopieergeriewe is beskikbaar op versoek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Ontbyt-koepon.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Erfdeel 6 Kragga Kamma-weg, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6033, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom