Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goodnight Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Anja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het lekker ontspan. Ons het baie lekker gebly! Sal die plekkie definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zack V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Brief but had everything we needed. Clean, friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques K
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2025

Wat n deurmekaar spul met ons akkomodasie bespreking! Het op 12/02/2025 bespreking gedoen vir aand van 12/04/2025 vir Stepping Stone-kamer soos gekies vanaf die webtuiste. Deposito en balans is later betaal. Op 08/04/2025 boodskap ontvang dat kamer nie meer beskikbaar is nie. Twee minute later weer boodskap ontvang: "Jammer Jacques. Ek sien reeds dat die Stepping Stone-kamer reeds geboek is vir jou. Ignoreer asb. die vorige boodskap. Groete, Renette." Met ons aankoms net na 11:00 (inboektyd) op die 12de, was die kamer egter klaar beset. Het juis vroeg vertrek om te arriveer ná 11:00 om te kon rus en voorberei voor troue. Red Room is aangebied, maar sleutel was nie beskikbaar nie. Ander kamer (Garden View) is toe skoongemaak en beskikbaar gestel amper 1,5 ure later.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Gerhard
Goodnight Akkommodasie
Goeie dag Jacques, Ek vertrou dit gaan goed met jou. Ons wil graag ons opregte verskoning aanbied vir die fout wat van ons kantoor se kant af gemaak is. Ons besef die ongerief wat dit mag veroorsaak het, en neem volle verantwoordelikheid daarvoor. Die situasie is intussen aan julle verduidelik en ons het vinnig opgetree om 'n plan in plek te stel om die saak reg te stel. Ons waardeer julle terugvoering.

Suné L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie mooi, netjiese plek. Alles was mooi netjies gewees en vriendelike diens ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
Goodnight Akkommodasie
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit opreg.

Andrew J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Onverbeterlik! Gerhard en Renette het ons dadelik soos ou bekendes laat voel. Dis sal sukkel om enige iets hier te verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Beautiful location, exceptional value and service. Loved our time there. As mentioned above, the location is peaceful. The owners and staff are so efficient and friendly. We definitely will be back in the future and certainly recommend this accommodation to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Heerlik rustig en ontspannend na ‘n lang dag op die pad. Was baie lekker, baie mooi en netjies! Sou graag ontbyt ingesluit wou hê, maar was bewus daarvan sat dit nie ingesluit was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dolain J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2018

Goodnight Accomodation was nothing short of amazing. The surroundings were tranquil and beautiful and the room spotless with modern finishes. I will go back any day. Real value for money, pity was such a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Juantelle J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2018

Was baie skoon. Die kamer kort definitief 'n venster of 'n aircon. Dit raak baie bedompig en daar is nie regtig enige manier om lug/trek in die kamer te kry nie. Die badkamer is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dominique G
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2018

Was great except for the wedding music and no bathroom door. See rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Erfdeel 6 Kragga Kamma-weg, Theescombe, Gqeberha (Port Elizabeth), 6033, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5MTc2MmY1LWNmYTQtNGJhYS04NDliLTAwMjQxNzliMjgwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Plot 6 Kragga Kamma Road Theescombe 6033 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-17:00 09:00 -33.970927 25.483197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang