Beskrywing
Hierdie bekoorlike selfsorg-eenhede bied elk slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit ’n slaapkamer met ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien vir u gerief. Die kombuisie is volledig toegerus met ’n enkelplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het ook ’n TV en gratis WiFi, wat ’n gemaklike en genotvolle verblyf verseker.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Huisreëls
Troeteldiere aan leibande is welkom en hulle kan die groot grasperk met eende deel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike selfsorg-eenhede beid slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n Koninggrotebed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n enkelplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het ook 'n TV en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere aan leibande is welkom en hulle kan die groot grasperk met eende deel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie bekoorlike selfsorgkamer met lugversorger en eetgeriewe bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapareas en 'n badkamer. Die eerste slaaparea het 'n Koninggrote bed en daar is 2 dubbelbeddens in die tweede slaaparea. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Hierdie kamer het 'n gemaklike rusbank, TV, yskas/vrieskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan die pragtige uitsigte oor die tuin en direkte toegang tot die gemeenskaplike swembadarea geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Toeganklikheid
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel in.
Huisreëls
Troeteldiere aan leibande is welkom en hulle kan die groot grasperk met eende deel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Ted Dean Street, Ferreira, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang