Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus & Vrede

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhinia-singel 31, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rus & Vrede is 'n ruim en elegante woonstelletjie wat rustige verblyf aan 2 tot 4 gaste in die stil buurt Vredekloof in Brackenfell bied.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die aantrekarea het oorgenoeg kasruimte en 'n studiehoekie. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv en Netflix. Die slaaparea en sitarea het lugversorging en 'n gasverwarmer is beskikbaar vir koue wintersaande.

Die woonstelletjie is 1,5 km vanaf 2 winkelsentrums met talle winkels en restaurante en 3,5 km vanaf Cape Gate Medi-Clinic. Rus & Vrede is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n ontspannende gesinsvakansie.

Slaapplek

’n Bespreking by Rus & Vrede sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Rus & Vrede
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Bauhinia-singel 31, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus & Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhinia-singel 31, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4bd413775a18ba1f7dfac1653230200fc2782e6032433a074f7242f46ac56060726ba801f76062c440091bf4836027ff77a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 31 Bauhinia Crescent Vredekloof 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8585797 18.6761563
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem