Rus Bietjie
Selfsorg
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rus Bietjie is in die noordelike voorstad Dan Pienaar in Bloemfontein geleë.
Dié tweeslaapkamer-eenheid is op die eienaar se perseel en dit beskik ook oor 2 badkamers. Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste en werk op 'n glyskaaltarief na die eerste 2 gaste. Die eerste en tweede kamer het ’n koningingrootte-bed en die leefarea het ’n dubbelbank. Die eerste badkamer het ’n bad, wasbak en toilet en die tweede badkamer het ’n stort.
Die eenheid het ’n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n slaapbank en ’n TV met Netflix.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik
Slaapplek
’n Bespreking by Rus Bietjie sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Ligging
- Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eddie de Beer-straat 10A, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom