Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Rus 'n Bietjie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Demarlene K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Demarlene K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, ruim, netjiese eenheid wat 100% aanbeveel word en wat ons geniet het!

Ons was 2 nagte by Rus 'n Bietjie en het heerlik gebly! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel en self weer van hulle gebruik maak. Die eenheid is bitter netjies, mooi, baie ruim en het alles wat 'n mens nodig het en meer om lekker te bly. Uitstekend vir 2 mense wat net wil oorslaap of 'n paar dae wil vakansie hou! Baie goeie waarde vir geld. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joshua D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joshua D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing and peaceful. Unforgettable. Didn't want to leave!

The place is amazing. Very clean and spacious. Beautiful garden and well put together decor. We highly recommend this place. Pleasant neighbourhood and is close to everything. And if that's not enough, the place is off the grid. So no load shedding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mossop-weg 33, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d82258e62c036e854c32ada7d9c6972d8eea9bb51595f11fac4d086cdb00e8b5f730e21069eaeb6cf32186bc1b536dc1d30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 33 Mossop Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.40881 19.1709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem