+27
Gastehuis in Hanover

Rus 'n Bietjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sagren N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Lovely and cosy. It was pleasant and convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great stopover. Lovely place to stay - beautiful inside with everything we needed for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
1 nag
5.0
Sep 2025

Gerieflik. Rus 'n bietjie Gastehuis se gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en gerieflik. Die water was heerlik warm en die bed was baie gerieflik, wat my 'n goeie nag se rus gegee het voor ek weer die lang pad moes aandurf. Ek kan beslis hierdie halfpad oornag rus aanbeveel. Ek het wel 'n teleurstelling gehad oor die koffie- en tee-geriewe; daar was slegs 2 gewone tee sakkies beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha B
1 nag
4.8
Jan 2026

Wonderful. My stay at Rus 'n Bietjie was very comfortable, the host was very friendly and welcoming, the place was clean and safe, and she was quite accommodating with me arriving a bit earlier than the check-in time at 2pm. I would definitely recommend this to someone passing through, and I would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet B
1 nag
5.0
Apr 2025

Baie netjies en skoon gemaklike oornag plek. Baie lekker gebly, baie skoon en netjies. Veilige parkering onder 'n afdak. Het die koffie en beskuit geniet wat in die kombuis was. Daar was ook genoeg melk en koue drinkwater in die yskas met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus Jacobus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect overnight stay. It was the perfect overnight stop. The accommodation is spacious and modern. The bathroom is laid out perfectly, and the bedroom is spacious and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Moderne eenheid. Die regte plek om te wees. Skoon, netjies en veilige onderdakparkering. Was lekker om koue water en melk in die yskas te kon vind. Aangename gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda R
1 nag
5.0
Des 2024

Satisfactory. Enjoyable. Clean. Friendly hosts. All good. Only problem, being 'pet friendly' could not take my dog onto the lawn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lekker! Baie lekker gebly oppad Kaap toe, skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helen L
1 nag
5.0
Des 2024

Comfortable, cosy, slept so well. Amazing, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Market Street 4, Hanover, 7005, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc73b268ad5a4f4f3c1752122ddd39d6abb8ebf31d4d2aa0a3e24cee7e3a1db3a3c29b7a6640f3f13f1c0d510da536476b3e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 Market Street 4 Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.068748726511 24.440063001742
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang