Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus n Bietjie Gastehuis

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Istvan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Rus n Bietjie Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Susan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie en die eienaars is baie gasvry.

Baie rustig. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die absolute ritseling van die wind deur die blare in 'n woud.

Die rustigheid van 'n kothuisie in die tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer

Izak, Andrea en Ellen was absoluut wonderlike gaste en dit was 'n voorreg om hulle hier te verwelkom. Hulle is vriendelik, spontaan en het heerlik gekuier. Hoogs aanbeveel vir ander gashere.

Rus n Bietjie Gastehuis
Adv V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adv V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Klein maar goed toegerus.

Unieke rustieke ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer

Fanie, ons is bly julle kon die geskiedenis van ons ou dorpie ontdek. Dit was lekker om julle hier te huisves en ons is bly julle het dit geniet.

Rus n Bietjie Gastehuis
Eddy D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy D
Enkelreisiger

Gerieflik en stylvol.

Baie netjiese plek. Goeie vriendelike gasheer met gemaklike bed en geriewe. Hoogs aanbevole plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer

Eddie dit was n voorreg om jou by Rus n Bietjie te huisves. Ons hoop om jou weer te sien

Rus n Bietjie Gastehuis
Christien B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien B

Lieflike gasheer en gasvrou. Veilig en skoon.

TV, WiFi, Netflix 'n lekker bonus. Houthuisie baie goed ingerig met mikrogolf oond, yskassie, álles wat nodig is vir oorslaap. Oulike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer

Hi Christien dit was 'n voorreg om jou en jou seun te ontmoet en hier by Rus n Bietjie te kon huisves. Ons het so lekker gesels en ons hoop ons sal eendag weer die voorreg he om julle te sien

Rus n Bietjie Gastehuis
Lettie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Baie gasvry ontvang. Alles wat jy kan nodig kry. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer

Hi Lettie, dit was lekker om julle gesin hier by Rus n Bietjie te verwelkom. Ons is bly julle het die rustigheid geniet en ons hoop ons het die voorreg om julle weer eendag te huisves. Groete

Rus n Bietjie Gastehuis
Eric C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric C
Gesin met tieners

Vriendelike mense, lekker rustig, netjies en skoon.

Baie vriendelik ontvang, plekkie netjies en skoon, het voldoen aan al die vereistes wat 'n mens nodig het vir 'n oornagstop, sal ook lekker wees om 'n paar dae daar te bly en die omgewing te verken. Sal beslis aanbeveel vir reisigers wat 'n lekker rustige oornagstop soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer

Hi Eric, dit was ons voorreg om jou en jou gesin hier by Rus n Bietjie te kon akkommodeer. Ons kon sien julle het die natuur en die rustigheid geniet en dit het ons harte bly gemaak. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom. Groete Istvan en Martina

Rus n Bietjie Gastehuis
Johnny L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, rustige atmosfeer.

Bethulie is 'n unieke dorpie en die mense baie gasvry. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer

Hi Johnny. Dit was lekker om vir jou en Mariette te ontmoet. Julle is model gaste en ons hoop om julle weer eendag te kan huisves.
Mooi bly.
Groete,
Istvan en Martina

Rus n Bietjie Gastehuis
Anika V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anika V
Gesin met klein kinders

Rustige stop op pad Oos-Kaap toe.

Ons het die rustigheid van die omgewing geniet! Baie lekker geslaap, gebraai en ontspan tussen twee bestemmings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer

Hi Anika.
Dit was net ons voorreg om julle te kon huisves.
Bly julle het die rustigheid van die omgewing geniet.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Groete,
Istvan en Martina

Rus n Bietjie Gastehuis
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ondernoordstraat 2, Bethulie, 9992, 9992, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1eff5f07f526f955fbf31ca70a00d490989d17bee21a6e75c83720a32309cc8a7f12bb0756f63bd90b58328a4793f9134dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 2 Ondernoord Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.49335239133 25.976213673197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem