6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 10 Keerom Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rus Net is 'n selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Stilbaai en bied gehalteverblyf met 'n huislike atmosfeer wat ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende is.
Die vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis-eiland het stoeltjies en dien ook as 'n etenstafel.
Die leefarea het 'n platskerm-TV, rusbanke, ekstra sitplek en binnebraaigeriewe. Daar is ook WiFi. Die glasdeure lei na die stoep waar daar buitemeubels en braaigeriewe is. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10 Keerom Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Rus Net het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 Keerom Avenue, Still Bay West, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang